Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Bar One Koek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

My bederf vir jou – Bar One Koek Jy gaan nodig he: 45 ml kakao poeier 80 ml warm water 150 g sagte botter 250 ml suiker 3 extra-groot eiers 500 ml koekmeel 15 ml bakpoeier 3 ml koeksoda 2 ml sout 250 ml karringmelk vir die versiersel: 2 x ...

Read more

Boereworskerrie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

2 uie, gekap 2 aartappels, kwarte gekap 60 ml olie 3 groen brandrissies, gekap 5 knoffelhuisies, fyn gedruk 5 ml gemaalde koljander 10 ml komyn 2 ml borrie 30 ml kerriepoeier 2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties 250 ml water Sout, vars gemaalde swartpeper en suiker na smaak 800 ...

Read more

Bêre mengsel vir Souspoeier

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

200g maizena 250g bisto poeier 1 pakkie bruin uiesop poeier 1 pakkie tamatiesop poeier 1 pakkie sampioensop poeier Meng goed deur, hou in lugdigte houer Gebruik soos verlang na dikte van sous wat verlang word Maak 2 – 3 teelepels vol met bietjie water aan in ‘n beker tot gladde ...

Read more

Ertjieslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

…. eenvoudig maar heerlik !! 4 koppies gevriesde ertjies 1 ui, baie fyn gekap koppie vol ham – blokkies opgesny halwe koppie kaas – blokkies gesny Cross & Blackwell Mayonaise Kook die ertjies tot net gaar .Laat goed afkoel Meng alles saam met genoeg mayonaise sodat lekker klam is Plaas ...

Read more

Soet Lamsrib

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

‘n Skeutjie bier en brandewyn gee dié marinade lekker skop . 1 eetlepel klam bruinsuiker ½ koppie brandewyn ½ koppie dik sojasous sap van 2 suurlemoene ½ koppie bier Sout en peper na smaak 1 kg lamsrib Metode: Meng al die bestanddele (behalwe natuurlik die rib) saam, en siedaar, jy ...

Read more

Kerrie Noedelslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Kerrie Noedelslaai Dit is ‘n treffer met enige ete. Dit is op sy lekkerste indien dit oornag in die yskas gestaan het. Bestandele: 1 x 500g Gaar Noedels 1 x Groot Groen Rissie fyngekap (green pepper) 1 x Groot Ui fyn gekap 250 ml Tamatie Sous 125 ml Asyn 125 ...

Read more

Kerrie en Suurlemoen

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Gooi ‘n halwe suurlemoen by jou kerrie so ‘n halfuur voor dit klaar gekook is. Die suurlemoenskil bring die kerriegeur baie lekker uit.

Read more

Suurlemoen

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Gebruik ekstra suurlemoen deur dit op jou vensterbanke te smeer.Dit hou vlieë en muskiete weg….Glo my dit werk!

Read more

MELKTERT

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4 eiers geskei 4 eetlepels koekmeel ( hoogvol) 8 blikke water 12 eetlepels ...

Read more

ROOI HOEDER GEBRAAI

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

2 KG HOENDERPORSIES (WANT ALMAL EET MEER) 1 BOTTEL TAMATIESOUS 1 E WORCHESTERSOUS 1 KOPPIE ASYN (250 ml) HALF KOPPIE KOOKOLIE (125ml) 1 GROOT UI FYNGEKAP SO MAAK MENS MENG DIE SOUS BESTANDELE MARINEER HOENDER 8-12 URE IN DIE SOUS STROOP MARINADE AF EN BRAAI TOT AMPER GAAR OOR MATIGE ...

Read more