Loader

Kerrie Noedelslaai

2012-11-13
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 243
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

243 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Baba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous

  • Beesfillet slaaipakkie

  • Boneslaai met koljander en amandel pesto

Kerrie Noedelslaai

Dit is ‘n treffer met enige ete. Dit is op sy lekkerste indien dit oornag in die yskas gestaan het.

Bestandele:

1 x 500g Gaar Noedels

1 x Groot Groen Rissie fyngekap (green pepper)

1 x Groot Ui fyn gekap

250 ml Tamatie Sous

125 ml Asyn

125 ml Kook olie

200 ml Suiker

1 El Kerrie Poeier

Sout en Peper na smaak

Tobasco Sous optioneel

Metode:

Meng al die bestandele saam en gooi oor gaargekookte noedels.Voeg dan die ui en groen rissie by. Indien moontlik laat staan oornag. Jy kan enige sterkte kerrie poeier gebruik. Die suiker in die sous breek die brand van die brand van die kerrie en Tobasco. Die geure kom eers regtig tot sy reg indien dit oornag gestaan het.

 

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Comment (1)

  1. posted by Sanet de kock on October 24, 2015

    Ek gooi ook klein blokkies kaas en partykeer ook n blikkie perskes by vir verandering. Sit ook soms n teelepel fyn knoffel by. Maar verder hou ek by di basiese resep.

Leave a Reply