Recipe Type: Soetgoed
Sjokolade Balletjies
Verleidelike happies 250 ml versiersuiker200 g fyn gedrukte Marie beskuitjies125 g fyn appelkooskonfyt100 ml kakao125 g margarien5 ml vanilla Sif die versiersuiker en kakao saam. Voeg die res van die bestanddele saam. Meng goed en rol in balletjies. Rol dan in klapper / versiersuiker of kakao Plaas in yskas vir ...
Read moreToffie Appels
Lekkerste lekker manier vir kinders om ‘n vrug ook in te kry 30 middelslagappels30 stokkies1 liter (4 k) suiker375 ml water1 ml sout250 ml (1 k) gouestrooprooi kleursel Was en droog appels af en steek stokkies stewig by die stingelent in. Los suiker op in water, voeg sout en stroop ...
Read moreKatjiebotter en Klapper Fudge
Verslawende energie happies, belowe jou jy gaan nie by een blokkie bly nie, geniet 500g wit of bruin suiker 1 x 270g sagte Grondboontjiebotter 200g botter 200ml melk 150g klapper, plus bietjie ekstra 1 pakkie Mariebeskuitjies, grof fyn gemaak So gemaak: Smelt botter in ‘n diep kasrol oor lae hitte ...
Read moreTuisgemaakte Turkse Lekkers
Bestandele: 45ml gelatien 125ml koue water 500ml strooisuiker 190ml kookwater 4ml wynsteensuur 1 suurlemoen se sap 5ml vanielje geursel rooi voedselkleursel so gemaak: Spons gelatien in koue water. Verhit suiker en kookwater saam tot suiker opgelos het. Voeg wynsteensuur by en verhit tot kookpunt. Laat vir sowat 5 minute kook. ...
Read moreNutella en Rice Krispies Blokkies
‘n twis op ‘n klassieke lekkerte . 2 kop suiker 4 el Kakao 125 g Botter 125 ml room ½ koppie Nutella 1 el Vanielje 2½ kop Rice Krispies bakpoeier . Sprinkel ‘n 20 cm x 10 cm pan goed met bakpoeier In ‘n swaarboom kastrol, oor lae hitte, bring ...
Read moreKampvuur Poeding
As jy braai vandag, kan die bederfie lekker handig inkom… soete verleiding, vir Pa, en sommer die hele span…!! Verrassings Horingkies Vul ‘n roomys horingkie met allerhande lekker bederfies,… piesang, malvalekkers, choc chips, neute, grondboontjie botter., karamel stroop… die keuse is eindloos… draai toe in foelie… sit op rooster oor ...
Read more