Recipe Type: Beesvleis
mamma kraai se boerewors
Enigeen op hier lief om vleis te bewerk en ‘n allerheerlike Boerewors resep wil hê, hier is die een wat ek al die jare gebruik het. 1½ kg beesvleis1½ kg varkvleis500 g. varkspek, in klein blokkies gesny (skaapvet kan hier vervang word)6 el heel koljander2 el sout2 el swart peper10 ml fyn ...
Read moreKerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)
Benodighede:5 Uie25 ml Kerriepoeier4 tl. Gemmer2 1/2kg Maelvleis5 Eetlepels Appelkooskonfyt1 tl Borrie4 tl Sout200 ml Asyn2 1/2 Eetl Tamatiesous2 1/2 Eetl Mielie blom (Mezina)2 Ekstrak blokkies (OXO)500 ml Kook water Metode Braai uie, kerriepoeier, gemmer en maalvlais tot goudkleurig. Voeg dan die konfyt, borrie, sout, asyn , tamatiesou, Mielieblom, blokkies ...
Read moreNiertjiepastei
10 skaapniertjies400g beesvleis sonder benesout en peper na smaak50ml meelblom25ml bottermedium ui in skywe gesny500g gevriesde blaardeeg500ml kookwater50ml asynlourierblare4 naeltjies100ml suurroom Verwyder vliesies om en buisies uit die niertjies ensny in stukkies.Sny die beesvleis in blokkies. Geur die niertjies en beesvleis met sout en peper, strooi met meelblom om elke ...
Read moreSoutbeesvleis
1,5 kg soutbeesvleis5 heel peperkorrels2 heel naeltjies1 lourierblaar1 ui, gekap Plaas vleis in ‘n swaarboomkastrol en bedek met koue water. Bind die speserye in ‘n moeseliensakkie en plaas in water by vleis. Voeg ui by.Bring tot kookpunt en prut sowat 2 tot 2 en ‘n half uur of tot vleis ...
Read moreLewer op n stokkie
250 g onpitte pruimedante250 ml soet muskadel500 g skaap/bees lewer30 ml suurlemoen sap15 ml vars gekapte tiemie (5 ml droog)250 g spek15 ml mostert Week die pruimedante in die muskadel vir n uur. Maak die lewer skoon deur die membraan te verwyder. Sny die lewer in blokkies. Sprinkel die suurlemoensap ...
Read moreBobotie
1 kg Maalvleis (skaap- of beesvleis)3-5 Knoffelhuisies, fyngedruk4 heel Naeltjies (of ¼ t fyn naeltjies*)3 dik snye dag-oue Brood3 groot Uie, fyn gekerf3 eiers, geklits1 ½ tot 2 koppies Water1 koppie Melk¾ koppie Sultanas5 eetl Botter4 eetl Blatjang1 ½ eetl Olie1 ½ eetl Garam Masala (as jy dit kan kry, ...
Read moreLekker Sosaties
Dis die beste sosaties wat jy ooit gaan proe, maar jy kan nie Saterdag middag 4-uur besluit om hulle teen 6-uur op die braai te hê nie. Glo my, hulle is die beplanning werd! 1.5 kg blokkies Vleis (kombinasie Vark & Bief werk lekker) Melk-marinade 2 gekneusde Suurlemoen Blare125ml Melk1 ...
Read moreSouserige Beesvleis Blokkies
1 Groot ui in ringe gesny2-3 Knoffelhuisies, fyn gedruk1 Groen soetrissie, in blokkies gesnyOlie1 kg Stowe beesvleis, in blokkies gesnySwartpeper na smaakOngeveer 12,5 ml sojasous250 ml Koekmeelblom1 ml Fyn naeltjies2 ml NeutmuskaatHelfte van ´n pak wit uiesoppoeier625 ml Water125 ml MelkSout Soteer die ui, knoffel en soetrissie in ´n klein ...
Read moreBeesvleis Pastei
1,5kg bees- of skaapskenkelssout en swartpeperolie1 ui, in ringe gesny3 knoffelhuisies, gekneus7 heel peperkorrels1 lourierblaar2 heel naeltjies, effens gekneus1 ml droë tiemie250 ml warm vleisaftreksel4 medium aartappels, in blokkies gesny200 g sampioene, in skywe gesnykoekmeelblom om die sous mee te verdik Kors: 240 g koekmeelblom10 ml bakpoeier2 ml soutknippie neutmuskaat50 ...
Read moreDuiwelsrib
Bestanddele:Varkribbetjies1 eetlepel marmite5 eetlepels suiker1 eetlepel mielieblom2 eetlepels asyn3 eetlepels fyn gekapte gemmerkonfytof 2 teelepels gemaalde gemmer1 huisie gekapte knoffelMetode:
Read more