Recipe Type: Pluimvee
Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous
1 heel hoender, in stukke gesny3 knoffelhuisies, fyn gedruk45 ml sjerrie250 ml room250 g sampioeneSout en vars gemaalde swartpeper Geur die hoenderstukke met sout en vars gemaalde swartpeper en rooster onder die roosterelement van jou oond tot bruin. Verhit die oond tot 180 °C. Plaas die hoenderstukke in ‘n kasserolpot. ...
Read moreHoender “Strip-Sub”
Min moeite maar met baie geur, vinger aflek lekker lekkerte Almal gaan die een geniet Jy het nodig 1 groot vars Franse-broodrol 2 groot uie, geskil, ringe gesny en gebraai tot bruin en geurig 350g hoenderborsies, ontvel en ontbeen, repies opgesny 1 groot groen soetrissie – opgekap in repies ...
Read moreKoffie-Cola Hoendervlerkies
Die is ‘n vinger aflek lekkerte, jy sal verbaas wees hoe die koffie; Coca-cola en Soya mekaar komplimenteer 1.5 tot 2 kg hoendervlerkies 1 eetlepel. gemaalde swart peper 1 klein ui fyn gekapte 2 duim grootte stuk vars gemmer – geskil en in skyfies gesny 5 knoffeltoontjies – geskil en ...
Read moreKerriehoender Frikkadelle
Die is trooskos, maklik en eenvoudig om voor te berei en bonus, min skottelgoed 1kg hoender maalvleis 2 knoffeltoontjies – gekneus , opgekap klein soet groen rissie (green pepper) – fyn gekap 1 tl gedroogde rissie vlokkies 1 tl sterk kerriepoeier mespunt fyn gemmer 1 sny dag oue witbrood – ...
Read moreBlinkbek Goue Hoenderdye
Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nóg lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...
Read moreKerriemayo – Hoenderborsies
Blitsvinnig en baie lekker , ‘n vra-na-meer-hoender lekkerte 6 hoenderborsies, ontbeen, maar los velletjie aan 3 eetlepels olyfolie 1 groot ui – baie fyn gekap 1 groot ryp tamaties, geskil en fyn gekap suurlemoen grofgemaalde swartpeper ½ tl fyn gemmer 2 el sterk kerriepoeier 1 el bruinsuiker 1 kop witwyn ...
Read morePeri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie
Vinnige kamp ontbyt of heerlik as voorgereg by braai, of sommer maar net vir wanneer die lus jou beetpak ! . 2 x 500 g hoenderlewers, ontdooi, afgespoel en in stukke gesny 2 uie, fyngekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 3 groen brandrissies, in lengte deur gesny 80 ml olie 150 ml ...
Read moreKlewerige Prego Hoender
Vinger aflek lekkerte, taai klewerige hoender met so effe van ‘n byt 1 Plaas Hoender – opgesny 200 ml Prego Sous 6 el Appelkooskonfyt Sout en Peper na smaak Kookolie Foelie Voorverhit oond 180 C Spoel hoender goed af onder koue lopende water Plaas hoenderstukke in ‘n oondpan, bedruip met ...
Read morePrego Hoender Kebabs
Vinger aflek lekkerte . 1 kg ontbeende hoenderborsies – met die velletjie aan – in blokkies gesny (so 4cm by 4 cm groot) Marinade: 300 ml Prego sous 10 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 el appelkooskonfyt 1 el bruinsuiker . Meng al die bestanddele vir die marinade en ...
Read moreHoender Herderspastei
‘n Gereg uit eie bodem, smul lekker randrekker ! . 1 groot ui – fyn opgekap 1 pakkie sampioene, gewas en grof opgekap 30 ml olie 6 hoenderborsies in blokkies gesny 2 blokkies hoenderaftreksel, opgelos in 250 ml kookwater 100 ml soet wit wyn 1 tl gemengde kruie 2 el ...
Read more