ROOI HOEDER GEBRAAI
2011-09-27- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(0 / 5)
0 People rated this recipe
Related Recipes:
2 KG HOENDERPORSIES (WANT ALMAL EET MEER)
1 BOTTEL TAMATIESOUS
1 E WORCHESTERSOUS
1 KOPPIE ASYN (250 ml)
HALF KOPPIE KOOKOLIE (125ml)
1 GROOT UI FYNGEKAP
SO MAAK MENS
MENG DIE SOUS BESTANDELE
MARINEER HOENDER 8-12 URE IN DIE SOUS
STROOP MARINADE AF EN BRAAI TOT AMPER GAAR OOR MATIGE KOLE
KOOK INTUSSEN SOUS VIR SO 10 MINUTE EN PLAAS DAN DIE HOENDERPORSIES IN DIE SOUS EN KOOK VIR NOG 20 – 30 MINUTE
HAAL UIT EN GEUR DIE PORSIES NA SMAAK MET SOUT ,PEPER EN STERK GOED AS JY WIL
BEDIEN SAAM MET RYS EN VARS BROOD EN VEE DIE POT UIT MET NOG BROOD
SLAAI KAN JY MAAK MAAR OP EIE RISIKO WANT DIT GAAN MORS
GENIET