Recipe Type: Allerlei
Bruismeel Tuis gemaak
500g koekmeelblom 2 t koeksoda 4 t kremetart Sif die mengsel vier keer saam, berg in lugdigte houers
Read moreWat is in seisoen
Gretig om te kook en te eet wat in seisoen? Dan is hierdie lys is vir jou. Hier is wat jy in die loop van ‘n jaar kan verwag. Januarie Groente: aspersies, baba mielies, sitroengras, groenbone, wortels, murgpampoentjies, eiervrug, knoffel, blaarslaai, sampioene, uie, aartappels, radyse, spinasie,, tamaties, seldery, perskes, radyse, ...
Read moreKlei wat gebak kan word
Mari Bekker se resep ~ Klei wat gebak kan word Mari sê: “Kinders kan dit wat hul gevorm het bak of laat droog word en dit kan dan na die tyd geverf word. Kinders kan lekker Kersversierings maak, juwele of enigiets anders.” 2 k meel 1 k sout 1 eetlepel ...
Read moreLekkergoedklei
Hier is iets heerliks vir die kinders. margarien (1/3k) stroop (1/3k) vanielje (1/2t) versiersuiker 500 g verskeie kleursel (druppels) Smelt die margarien en stroop in die mikrogolf of op die stoof. Verwyder van die hitte. Voeg die versiersuiker by en knie goed om `n nie-klewerige klei te vorm. Voeg kleursel ...
Read moreSPEEL DEEG
SPEEL DEEG Meng Saam: 2 koppies koekmeel koppie sout 30ml kremetart Meng Saam: 2 koppies water 30ml olie 5ml kleursel 5ml geursel Voeg nou alles bymekaar en meng goed. Plaas in mikrogolf (op hoog) vir 4 tot 5 minute. Roer na elke minuut. Die deeg word ligter in kleur soos ...
Read more