Recipe Type: Pasta Geregte
Spek-en-eier-spaghetti
200 g spaghetti sout 250 g spekvleis, gesnipper 4 eiers 75 g cheddar kaas, grof gerasper vars gemaalde swartpeper Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af en dreineer dit goed. Braai die spek tot gaar in ‘n pan. Voeg die pasta by en meng dit met die spek, ...
Read moreSpaghetti met tuna
250 g spaghetti 1 sny wit brood, in blokkies gesny 1 blikkie tuna in olie 2 tamaties, fyn gekap sout vars gemaalde swartpeper Kook die pasta volgens die aanwysings tot sag, spoel dit af en dreineer dit. Plaas dit terug in die kastrol, en verhit dit oor lae hitte tot ...
Read moreSpaghetti met spinasie
500 g spaghetti 2 groot uie, fyn gekap 60 ml olyfolie 500 g spinasie sout fyn neutmuskaat Kook die pasta volgens die aanwysings tot sag, dreineer dit en hou dit warm. Soteer die ui in die olie. Was die spinasie, sny die ribbes uit en snipper dit fyn. Voeg die ...
Read moreSpaghetti met knoffelolie
250 g spaghetti 2 knoffelhuisies 30 ml olie sout 15 ml gekapte pietersielie Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af onder koue lopende water en dreineer dit goed. Plaas dit terug in die kastrol. Skil en kneus die knoffel. Braai dit liggies in olie. Skep die knoffelhuisies uit ...
Read moreHoender en spek pasta
1 pak groot skulp noodles (gaargemaak soos op pak) 8x stukke hoender fillette (blokkies gesny) 1x ui gesnipper 1x bakkie spek gesnipper 1x groen soetrissie gesnipper 1x blik gesnyde sampioene 1x houer (250ml) room knoffel braai die uie en spek en soetrissie en knoffel in olie in ‘n braaipan voeg ...
Read moreSteak met macaroni
“Stewing steak” sout,peper en speserye. bietjie koekmeelblom 500 ml water 400 – 450 ml All Gold tamatiesous 200 ml Worcestersous 200 ml witasyn 30 ml suiker hele pak macaroni 1 fyn gesnyde ui 500ml Cheddarkaas Voorverhit oond tot 180C. Geur vleis met speserye. Rol dit in meelblom tot heeltemal bedek. ...
Read morePasta met wors en soetrissie
500 ml penne pasta 6 vark worsies, in byt happie groottes 325 ml pasta sous met sampioene en olywe 125 ml gaar rooi soetrissie 7,5 ml suiker Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie en dreineer dit. Terwyl die pasta kook, braai die wors tot gaar en lekker ...
Read moreHoenderdye met tamaties en kappertjiesaad
170 g linguine pasta 4 hoenderdye, ontvel en ontbeen 45 ml vars gekapte basiliekruid 2 blikkies tamaties met basiliekruid 15 ml kappertjiesaad 30 ml vars gekapte basiliekruid vir granering Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie en dreineer dit.Terwyl die pasta kook, besprinkel die hoender met die basiliekruid ...
Read moreFeta Hoender Pasta
2 x 250 ml rou pasta 2 hoender borsies, ontbeen en in repies gesny 250 ml rooi rissies, vertikaal gesny 75 ml gekerfde olywe 2,5 ml vars gemaalde swartpeper sout na smaak 100 g feta kaas Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af en dreineer dit. Braai die ...
Read more