Recipe Type: Pasta Geregte
Romerige Hoender Pennie Pasta
Bestandele: 2 x 500g pakke penne pasta 2 kg ontbeende hoerder bors filette in repies gensy 1 Green pepper in stukkies gesny 2 Groot uie grof gekap 10ml knoffel 1 klein blikkie tamatie puree 1 Groot pak swart sampioene 2 Koppies wit wyn 250ml room 10ml Pietersielie Parmesan kaas Olyf ...
Read moreGoue Macaroni en Kaas
1l melk 250 g gerookte spekvleis 3 gerookte russians – stukkies gesny 2 kop kaas, gerasper 1 ui, gesnipper en gebraai 70 ml margarien 500 ml macaroni Sout en peper na smaak 125 ml meelblom 2 ml mosterd Tamatiesous Kook macaroni in soutwater en olie tot sag. Spoel af in ...
Read moreTamatie en Parmesan Hoender op Spaghetti
1 pakkie spaghetti Kookolie 3 kop gegeurde broodkrummels 1 kop Parmesan kaas – baie fyn gerasper 4 hoenderborsies, plat geslaan 4 knoffelhuisies, fyngedruk 1 blikkie “roasted” tamaties kooksous 1 kop gerasperde mozzarella kaas Voorverhit oond 180 g C 1 Kook Spaghetti soos aangedui 2 In ‘n groot Ziplog sakkie, meng ...
Read moreKul Lasagne
Vir as jy nie baie tyd het nie, maar iets vinnigs en lekkers soek. Dit vat letterlik 5 minute. 2 snye gekoopte brood Gekoopte pastasous (Ina Paarman of Woolies) Gekoopte witsous (of sampioensous) Gerasperde cheddar Rol brood goed plat met koekroller, anders absorbeer hy sous te vinnig. In ‘n bakkie ...
Read moreMacaroni en Kaas Gebak
Lekker maklik, en lekker 1l melk 250 g gerookte spekvleis 3 gerookte russians – stukkies gesny 2 kop kaas, gerasper 1 ui, gesnipper en gebraai 70 ml margarien 500 ml macaroni Sout en peper na smaak 125 ml meelblom 2 ml mosterd Tamatiesous Kook macaroni in soutwater en olie tot ...
Read moreSpaghetti bolognais
Maklik en vinnig vir die wat nie tyd het om ure lank te kook nie 8 – 10 Porsies Bestandele: 500g Spaghetti Blikkie Chakkalaka Blikkie Baked beans in tamatiesous Blikkie room suikermielies 4 Groot uie Bossie selotte 1kg Maalvleis 500g Ryp Cheddar kaas Sout en peper na smaak Metode: Sit ...
Read moreHoender Pasta
Bestandele: 2 x 500g pakke penne pasta 2 kg ontbeende hoerder bors filette in repies gensy 1 Green pepper in stukkies gesny 2 Groot uie grof gekap 10ml knoffel 1 klein blikkie tamatie puree 1 Groot pak swart sampioene 2 Koppies wit wyn 250ml room 10ml Pietersielie Parmesan kaas Olyf ...
Read moreSweet & Spicy Noedels
“SWEET & SPICY” NOEDELS – Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 500 g noedels 1 greenpeper (blokkies) 1 blik gedreineerde appelkooshalwes in blokkies gesny pakkie “Sweet & Spicy” sous – knorr Berei noedels volgens aanwysings op pak Meng greenpeper, appelkoos stukkies en sous by noedels
Read moreKaas en Kruisement Ravioli Vinnig
Bestanddele Wonton velletjies (verkry by chinese supermark) 1 koppie goudakaas gerasper 1 koppie Tussers of ander wit cheddarkaas gerasper 6 eiergele 1/2 koppie gekapte vars kruisement blare 4 blokkies hoenderaftreksel 2lt kookwater sout en peper na smaak olyf olie Meng kaas met eiergeel en kruisement. Sit so 1 teelepel ...
Read moreregte italiaanse pasta
Famielie resep, regte italiaanse pasta… Die sous kan ook lekker wees op rolletjies en rys. Bestanddele: 4 bkikkies tamatie en uie 2 pak tamatie paste 1 pak pasta 1 eetlepel origano Sout Paprika Olie Maalvleis Knoffel 2 uie Metode: Braai die uie, knoffel en maalvleis; speserye in ...
Read more