regte italiaanse pasta
2011-01-22- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.8 / 5)
5 People rated this recipe
Related Recipes:
Famielie resep, regte italiaanse pasta…
Die sous kan ook lekker wees op rolletjies en rys.
Bestanddele:
4 bkikkies tamatie en uie
2 pak tamatie paste
1 pak pasta
1 eetlepel origano
Sout Paprika
Olie
Maalvleis
Knoffel
2 uie
Metode:
Braai die uie, knoffel en maalvleis; speserye in olie, tot gaar.voeg die tamatie en uie blikke in en paste,en n halwe koppie water
Roer en prit vir omtrent 30 min
Kook pasta soos Aangewys op pak.as alles klaar is meng alles saam.en skep op
Bedien met kaas van jou keuse.