Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Bakkie met eiers

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Dis ’n baie oulike manier om eiers voor te sit. As jy wil, kan jy ook ’n bietjie gerasperde kaas onder in die bakkie sit. Kinders is gewoonlik mal hieroor, want hulle doop hul roosterbrood in die eiergeel Bestanddele (4 porsies) • 6 wit sampioene, in dun skyfies gesny ...

Read more

Wortelmuffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele 250 ml (150 g) volkoringmeel 5 ml bakpoeier 3 ml fyn kaneel 250 ml (80 g) koringkiem 1 eier 80 ml sonneblomolie 125 ml (100 g) bruinsuiker 5 ml koeksoda 50 ml vetvrye melk 250 ml wortels, fyngerasper 60 g pekan- of okkerneute, gekap Metode Sif die meel, ...

Read more

Kiwi en Spanspek smoothie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele 1 spanspek, geskil en die pitte uitgeskraap 4 kiwivrugte, geskil en gehalveer 500 ml vrugtesap – appel, mango of bessie is goeie keuses 500 ml jogurt 40 ml koringkiem 40 ml heuning 10 kruisementblare Metode Puree al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker en sit dit voor in ...

Read more

Spanspekslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  Hierdie slaai is heerlik op ‘n warm dag Benodighede Slaai: Paar slaaiblare 500 ml ( 2 k) spanspekblokkies of -balletjies 250 ml ( 1 k) vars of ingemaakte perskestukkies 250 ml ( 1 k) komkommerblokkies Sous: 200 ml natuurlike jogurt 2 ml (½ t) suurlemoensap 10 ml ( 2 ...

Read more

Sondag hoender

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

  Ek was nooit ‘n voorstaander van pakkies soppoeier in kos nie, maar ag soms moet mens ‘n uitsondering maak Benodighede kookolie 6-8 hoenderporsies sout varsgemaalde swartpeper 1 pak (60g) dik bruinuiesoppoeier 500 ml (2 k) water 250 ml (1 k) mayonnaise 125 ml (½ k) mango atjar of blatjang ...

Read more

Tuisgemaakte nougat

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  Benodighede: ryspapiervelletjies 100 g amandels, geblansjeer 200 g heel haselneute 100 g ongesoute pistasieneute, geskil 1 vanieljepeul of 5 ml vanielje-ekstrak 625 g suiker 150 ml vloeibare glukose 100 g heuning 3 eierwitte Metode Voer die bodem van ’n diep bakplaat of oondpan met bakpapier uit. Rangskik velletjies van ...

Read more

Neutlikeur koek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  VULSEL: 80 ml (70 g) strooisuiker 15 ml koffielikeur 100 ml (45 g) pekanneute, fyngekap 5 ml fyn kaneel 50 g donkersjokolade, gekap KOEK 50 ml (30 g) mielieblom 500 ml (270 g) koekmeel 5 ml bakpoeier 3.5 ml koeksoda 3 ml fyn kaneel 125 g (125 ml) sagte ...

Read more

MRS BALL’S Blatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

  (Edward Ball, haar kleinseun, het die oorspronklike grootmaat-resep verklein. Dit maak 18 bottels ( mild) blatjang. BESTANDDELE: 612 g droeperskes 238 g gedroogde appelkose 3 liter bruin druiwe-asyn 2 +1/2 kg wit suiker 500g uie 120 g sout 75 g cayenne-peper Om die blatjang sterk te maak, los net ...

Read more

Ystervarkies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Benodighede 500 ml strooisuiker 4 groot eiers 250 ml olie 5 ml vanilla-geursel 750 ml meel, gesif 15 ml bakpoeier 250 ml melk klapper Metode Klop die strooisuiker en eiers in menger tot dit lig en donsig Voeg die olie en vanilla-geursel by. Voeg die gesifte meel en bakpoeier alternatiewelik ...

Read more

Pannekoek-slaapsak

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Pannekoekbeslag 3 x 250 ml koekmeel 3 groot eiers 175 ml koppie olie 25 ml asyn 3 ml sout 15 ml bakpoeier 4 x 250 ml water Metode Klits eiers en water baie goed. Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed. Gooi meel by en klits. Gooi ...

Read more