Tag: maalvleis
Slapdeeg Maalvleis Muffin Pasteitjies
Lekker randrekker. ‘n Wenner vir oorskiet kos. Maalvleis gaargemaak volgens jou smaak, nie te loperig nie, … (of enige vulsel van oorsiet vleis, afgekoel(hoender en mayo, tuna en mayo, oorskiet kerrie, spenasie en feta ens,) Meng saam: 2 eiers2 kop bruismeel¾ kop melk¾ kop olie2 tl bakpoeiermespunt soutAromat na smaakknypie ...
Read moreAlna se Bobotie met ‘n degie
Vingers afge-eet. Verandering is altyd goed. Moet nie maalvleis droog kook nie. Sousie nodig vir deeg bo om op te slurp..1kg maalvleis2 uie2 eetl asyn2 eetl blatjang1 eetl kerrie1 eetl appelkoos fyn konfyt of suikerSout en peperHalf tl borrie Braai uie en spices tot reuk deurkom.Gooi mince braai tot bruin, ...
Read moreBobotie Pot Pasteitjies
Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 ...
Read moreKerrie Bakkies
Heerlike ontbyt idee of selfs ‘n lekker ligte maaltyd. Wenk: jy kan ook blikbekers gebruik vir die lekker resep (genoeg vir 4-6) Vir die maalvleis: 500g bees maalvleis 2 el kookolie 1 ui, fun gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en gekap I lourierblaar 2 el kerriepoeier 2 el tamatie puree 1 ...
Read moreKerrie Frikkadel met Piesang
Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sout varsgemaalde peper vir die kerriesous: 3 el botter 3 el kookolie 2 uie baie dun ringe ...
Read moreFrikkadel – Skorsies
2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maalvleis 1 ui, fyn opgekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 tl kerriepoeier 1 tl tiemie ...
Read moreEenpot Lekkerte, Macaroni en Maalvleis
Lekker ou staatmaker keer op keer, Macaroni en Maalvleis. Met die Bolognaise (cook in sauce) het jy geen ander speserye en fitterjasies nodig nie, dis baie geurig en smaaklik ! Die is ‘n lekker rand rekker! (genoeg vir 4-6 mense) 100 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus ...
Read moreDiepskep Macaroni en Maalvleis
Lekker ou staatmaker keer op keer, ouma se diepskep macaroni en maalvleis gebak 60 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus en gekap 700 g beesmaalvleis 2 tamaties opgekap 30 ml tiemie 2 el tamatiepuree sout en peper na smaak Afronding: 3 kop rou macaroni, gaargemaak soos ...
Read moreHamburger Potato Bake
.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie ...
Read moreFrikkadel met ‘n “nice surprise”
So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met ‘n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el tamatiepasta halwe kop yswater 2 eiers, liggies geklits 1 fyngekapte ui 3 fyngekapte vars knoffeltoontjies 1 tl ...
Read more