Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Vinnige Skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

500ml Bruismeel Knippie Sout 1 Eier 250ml Melk 60ml Olie Voorverhit oond 200C. Meng al die bogenoemde bestanddele saam en skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepan. Bak 15-20min tot ligbruin.

Read more

MACARONI & KAAS (a’ la’ Anne)

forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

MACARONI – 1599, Suide van Italie. dialek maccaroni (It. maccheroni), meervoud van *maccarone, moontlik van maccare “kneus, maal” van onbekende bron, of van ou Grieks. makaria “kos van gars gemaak.” BESTANDDELE 500 ml macaroni 1 groot ui 1 groen rissie [greenpepper] 250 gr spek stukkies 1 groot tamatie 1 eier ...

Read more

Braaivleis mielietert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Wat baie lekker is van die dis is dat jy alles in jou oond skottel kan meng en sommer daarin bak. Baie lekker saam met braaivleis 2 blikke suikermielies 60 ml koekmeel 60 ml suiker 60 ml gesmelte botter 4 eiers 15 ml bakpoeier Meng alles saam en bak in ...

Read more

Heerlike deegbolletjies vir braaivleis

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

1 pakkie kaas potato bake of geur van jou keuse 1 pakkie deeg van Spar 250 ml room 250 ml melk gerasperde kaas Maak klein balletjies van deeg en pak langs mekaar in oond bak van 30×30 cm. Meng room, melk en potato bake en gooi oor deeg balletjies. Strooi ...

Read more

Pannekoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

3 x 250 ml koekmeel 3 groot eiers 175 ml koppie olie 25 ml asyn 3 ml sout 15 ml bakpoeier 4 x 250 ml water Metode Klits eiers en water baie goed. Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed. Gooi meel by en klits. Gooi bakpoeier ...

Read more

Brood en Botter Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

12 snye korslose ou brood (minstens 2 dae oud) botter/margarien Appelkoos konfyt 1 Kop Klapper 1 Kop Rosyne 4 Eiers 250 ml Melk 250 ml Suiker Metode Smeer brood met botter en lekker dik met konfyt Sny brood in driehoek vorms en pak in oondvaste bak. Gooi ‘n handvol rosyne ...

Read more

Ouma se Brood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

1 kg koekmeel 1 pakkie droë gis 30 ml Olie 30 ml Asyn 20 ml Sout 10 ml Suiker 600 ml lou water Metode Meng al die droë bestanddele saam. Meng die water met die olie en asyn. Meng nou die water en die meel. Laat rys vir 2-3 ure ...

Read more

GEVULDE WILDVLEIS RIBBETJIE

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

2kg wildsvleis rib, ontbeen en gesout 250ml gedroogde appelkose 200g bees maalvleis 5ml sout 1 knoffelhuisie, gekneus 3 repies spek, opgesny 5ml gekapte tiemie 100g margarien 200ml appelsap Meng die appelkose, maalvleis, sout, knoffel en tiemie om die vulsel te vorm. Smeer aan die binnekant van die rib en rol ...

Read more

Eierlose skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

(lewer ongeveer 6 medium skons) Bestanddele 500ml meel 20ml bakpoeier 5 teelepels botter/margarien sout 175ml melk Metode: Vryf die botter/margarien in die droë bestanddele, totdat dit soos growwe meel lyk. Meng die melk hiermee en vorm sagte deeg. Borsel met eiergeel of met melk. Sny of vorm in skon-grootte vorms ...

Read more

Avokadopeer Vulsel

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Avokadopeer – Fyn gedruk Mayonaise Sout en Peper na smaak Ui – baie fyn gerasper Meng alles goed saam en gebruik as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie

Read more