Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Anys Beskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die koekmeel, sout, gis en anys. Meng botter / kondens melk saam ...

Read more

Kits Olie-skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Mamma se kits olieskons … vinnig om aanmekaar te slaan en heerlik… geniet saam konfyt, kaas en marmite 2 en 1/2 koppie koekmeel knypie sout 4tl bakpoeier 5el kookolie 1 groot eier + – 180 ml karringmelk Maak oond voor die tyd warm 200 grade C Botter die muffinpan. Sif ...

Read more

Uiesnippers

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Ek het ‘n ‘koelkas-uiesnippers’. resep wat ons baie geniet. 5 uie gesnipper, kookwater, 500ml bruinasyn, 500ml witsuiker, 125ml worcester sous, 125ml tamatiesous, 15ml sout, 12ml borrie, 12ml mostertpoeier, 5ml swartpeper. Skil en sny die uie en plaas in ‘n nie-metaalbak. Giet genoeg kookwater oor om die uie heeltemal te bedek ...

Read more

Soetkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner…. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel ½ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kremetart 2 kop botter (1k botter en 1k varkvet as jy het) 4 ...

Read more

Marmite en cheddar muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas ...

Read more

Mieliepap tert poffertjies:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

lekker so op sy eie , of ‘n lusmaker by die braaivleis.. 1 kop gaar dik stywe mielie pap – afgekoel (nie slappap of te styf nie) 1 kop koekmeelblom 3 t/lepels bakpoeier knypie mosterdpoeier knypie cayenne peper pakkie spek, opgkap en brosbruin gebraai ‘n eier 2 gerookte worsie – ...

Read more

Kom huistoe appeltert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

As die verlange byt…… Ma se kom huistoe appeltert 3 el botter 1 kop witsuiker ¼ Koppie melk 3 groot eiers 1 kop koekmeelblom 1 tl bakpoeier koppie vol fyngedrukte tertappels knypie sout room die botter en suiker saam tot lig roer eiers een-een by mengsel, roer mooi na elkeen ...

Read more

Muffinmix sjok poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Bedien met eksta sjokolade sous, roomys of vla!! Heerlik!! Neem een pakkie sjokolade muffinmix (500g) maak aan soos op pakkie Gooi in vierkantige bak en bak tot gaar. Stroop: Kook saam, :2 koppies suiker, 1 koppie water, 3 el kakaopoeier, tot suiker opgelos haal van stoofplaat af en voeg 1eetlepel ...

Read more

Tuisgemaakte gouestroop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Ouma Lien se Gouestroop 6 kop witsuiker 3 kop koue water 3 teelepels kremetart In ‘n lekker groot kastrol, gooi helfte van die water in, meng suiker, kremetart by. Op die laagste stelling op die stoof, roer aanhoudend tot opgelos. Bring hitte op hoog, hou aan kook en roer vir ...

Read more

Bruinrys Slaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Susan se Heilsame Bruinrys Slaai vir die slaai: 2 kop gaar bruinrys 1 klein komkommer – gewas, klein blokkies opgekap – met skil aan 1 medium blik heel pitmielies – water afgegooi 1 greenpepper – blokkies gekap 1 bossie “spring onion” fyn opgesnipper 1/2 blikkie perskes, sous afgegooi – klein ...

Read more