Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Romerige Gerookte Haddock

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Jy het nodig: 500g gerookte haddock porsies 1/2 kop volroom melk 5 el mayonnaise – cross & blackwell pakkie wit uiesoppoeier 1 1/2 k suur room 2 k gerasperde kaas 1 et botter 2 el pietersielie vars gemaalde swartpeper sout na smaak So gemaak: Voorverhit oond 180?C. Smeet bakpan goed ...

Read more

Oudtydse Kerrie Boontjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Borrie 2 e (hoogvol) maizena So gemaak: Kook asyn, water en suiker saam. ...

Read more

Beef Kerrie en Samp

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Die bakpoeier maak die vleis sa enige taai vleis word sag met dit. Jinne mense ek meet mos nie ek skat mos soos ek ken met die oog en hand maar ja hier is die resep. 800gr na 1kg Beef blokkies vleis (Goulash) Een lekker Groot ui of 2 kleines. ...

Read more

Geurige Kerrie maalvleis met stywepap

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in stukke gesny Maak olie warm, gooi naeltjies, lourierblaar, kaneelstokkie, ...

Read more

Gert se Wenner Melktert

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlepel Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Kook die melk en kondensmelk saam Meng die maziena en suiker met bietjie melk Kook saam tot gaar Voeg ...

Read more

Tamatie en Groenboontjie Skaap Skenkel Bredie

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

pure nostalgie, nes ouma se bredie… Bestanddele: 1- tot 2 kg skaap skenkel stukke 1/4 kop kookolie 3 groot uie, in skywe gesny 3 knoffelhuisies – gepers 500 ml vleis aftreksel – warm ekstra warm water 3 groot aartappels, in kwart stukke gesny 500 g groenbone 1 pak sampioene – ...

Read more

Geurige Kerrie maalvleis

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Smullekker kerrie maalvleis vir vetkoek, krummelpap … bo op roosterbrood…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in ...

Read more

Ribbetjie oor die kole

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Vingerlek lekker lamb rib so 1 tot 2kg 1 ui, baie fyn gekap 1/4 kop olyfolie 1/2 kop suurlemoensap 4 el heuning 3 knoffelhuisie, gekneus 1/2 tl fyn gemmer 1 tl droë roosmaryn sout en vars gemaalde peper na smaak Meng al die bestanddele saam. Gooi oor die ribbes en ...

Read more

Kersfees Botterkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Lekker Kersfees sjokolade gedipte botterkoekies saam ouma gebak vandag, ek deel graag die lekker oudtydse botterkoekie resep met julle . Sommer lekker maklik en heerlik..!! 4 koppies koekmeel 3 teelepels bakpoeier 1 en halwe kop witsuiker halwe blok botter (250 gram ) lekker koud in blokkies gesny 3 eiers mespunt ...

Read more

Herderspastei

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Braai ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot amper gaar… ...

Read more