Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Koper Kerrie Wortels

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

jy het nodig: 2 kg geelwortels 1 liter wit asyn 1 kop pitlose rosyne 1 teelepel kruienaaltjies 1 teelepel swartpeperkorrels 3 eetlepels mielieblom 3 eetlepels kerriepoeier 1 kg uie 4 kop suiker 1 eetlepel sout Skil die geelwortels en sny in dun skyfies. Bedek die skyfies met water en kook ...

Read more

Gerookte hoender broccoli gebak

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

lekker maklik, maar SMUL LEKKER !! 15ml groenteolie 15ml botter 1 ui gekap 250g gerookte hoender gekap 250g broccoli in blommetjies gebreek 30ml gekapte pietersielie 500ml (200g) gerasperde cheddar kaas 2 groot eiers 250ml melk 50ml bruismeel So gemaak: Voor verhit die oond tot 180°C. Verhit die olie en botter ...

Read more

Kerrievis

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Kerriesous vir ingelegde vis: 2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny ½ koppie kookolie 6 groot uie – in dik ringe gesny 4 knoffelhuisies – gekneus 500 ml bruin druiweasyn 250 ml wit wynasyn 3 el kerriepoeier 10 ml borrie 1 tl sout 5 ster anys sade 60 ...

Read more

Lamsboudtjops oor die kole

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

Vinger alfek lekker bietjie kookolie 2 groot uie, in skywe gesny 25ml bruinsuiker 3 lourierblare 1el kerriepoeier 60ml asyn eetlepel vol gerasperde lemoenskil koppie fyn appelkooskonfyt halwe kop chutney kop water 10ml sout paar swart peperkorrels 2 kg lamsboudtjops Verhit die olie, Braai die ui tot deurskynend. Voeg alles behalwe ...

Read more

Piekel uitjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water 750ml bruin asyn 10 ml pepperkorrels 1.5kg klein uitjies kookwater 2 rooi brand rissies, 2 groen brand rissies 2 lourierblare Los growwe sout in 2kop water ...

Read more

Cheddar melt Maalvleis Rol

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestandele : 1kg maalvleis Mixed Herbs Mrs Balls Chutney Gemaalde peper korrels 1 pakkie vars gesnyde Sampejoene 1/2 koppie olie Sout Kaas Metode: Stap 1 : Rol die mince redelik dun uit en sprinkle mixed herbs oor die maalvleis. Rol dan die mince op en “knie” die mixed herbs in ...

Read more

Beet Blatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

-bottel en bêre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel: 3 teelepels kerrie 1 teelepel sout Kook vir sowat 10 ...

Read more

Kerriekool – bottel en bêre

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

bottel en bêre 1 kopkool, in growwe repies gekao 1 ui, in ringe gesny 3 wortels, grof gerasper 100 ml appelkooskonfyt 65g tamatiepuree 2 ell suiker 1 tl breyani- mengsel 1 tl borrie 1 tl masala 3 tl matige kerriepoeier 2 lourierblare 1 kaneelstokkies 1 el suurlemoenkwas 500ml water Plaas ...

Read more

Macaroni en Kaas Gebak

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Lekker maklik, en lekker 1l melk 250 g gerookte spekvleis 3 gerookte russians – stukkies gesny 2 kop kaas, gerasper 1 ui, gesnipper en gebraai 70 ml margarien 500 ml macaroni Sout en peper na smaak 125 ml meelblom 2 ml mosterd Tamatiesous Kook macaroni in soutwater en olie tot ...

Read more

Bros gebraaide ertappels

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Die lekkerste bros gebraaide ertappels 1 middelmatige aartappel per persoon knypie sout genoeg water om aartappels te bedek 200 ml kookolie 5ml gemengde kruie knippie borrie (vir ? mooi goudbruin kleur) witpeper uur voor etenstyd : Kook die aartappels in soutwater vir 10 minute. Dreineer. Meng die olie, kruie, peper ...

Read more