Lamsboudtjops oor die kole
2014-02-15- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Braaigeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(0 / 5)
0 People rated this recipe
Related Recipes:
Vinger alfek lekker
bietjie kookolie
2 groot uie, in skywe gesny
25ml bruinsuiker
3 lourierblare
1el kerriepoeier
60ml asyn
eetlepel vol gerasperde lemoenskil
koppie fyn appelkooskonfyt
halwe kop chutney
kop water
10ml sout
paar swart peperkorrels
2 kg lamsboudtjops
Verhit die olie, Braai die ui tot deurskynend.
Voeg alles behalwe die vleis by prut 10 min
Laat goed koud word.
Pak die vleis in ‘n bak en gooi die afgekoelde sous oor die vleis. Marineer paar ure.
Rooster die vleis oor die kole. Bedruip gereeld met sous terwyl jy braai.