Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Eiervulsel vir toebroodjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 Gekookte Eiers – Fyn gedruk Kaas – Baie fyn gerasper Tamatiesous – Baie min Mayonaise Knippie Mosterd Sout Meng alles goed saam en gebruik dit as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie

Read more

Garnaal omelet

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

5 eiers 30 ml room 2 groen uie, in repies gesny botter 85 g gaar garnale Klits die eiers en roer die room by. Verhit die botter en voeg die eiers by en laat dit verdik oor medium hitte terwyl jy die pan skud. Smeer die uie en die garnale ...

Read more

Aartappel soufflé

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 pakkie smash neutmuskaat 1 eier, geskei parmesaan kaas Maak die smash volgens die aanwysing op die pakkie. Geur met peper en neutmuskaat. Voeg die eiergeel by die smash en meng goed. Klits die eierwit styf en voeg ‘n knippie sout by. Vou die eierwit en die parmesaan kaas by ...

Read more

Visvinger hotdog

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

30 ml mosterd 15 ml bruin suiker 30 ml suurlemoensap 90 ml olyfolie slaaiblare, gewas komkommer, in skywe gesny 8 visvingers hot dog rolletjies gebraaide uie Meng die mosterd, suiker, suurlemoensap en olie goed saam. Braai die visvingers in die oond volgens die aanwysigings op die pakkie. Plaas die rolletjies ...

Read more

Vinnige Pizza

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hamburger rolletjies Mozzarella kaas pesto kersie tamaties basieliekruid paprika “paste” zucchini salami sout en peper Stel jou oond op volrooster. Sny die rolletjies in die helfte en rooster dit. Smeer 5 ml pesto op die een helfte en 5 ml paprika op die ander helfte. Sny die mozzarella in skywe ...

Read more

MAKLIKE KAASSMEER

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

BESTANDDELE: 1kg BERG PROCESSED KAAS (HIERDIE KAAS IS DIE BESTE OM TE GEBRUIK) 2kp MELK 500g RAMA BOTTER METODE: RASPER KAAS KOOK ALLES SAAM OOR LAE HITTE TOT GLAD EN GEEN KLONTE,HOU AAN ROER. NB: ‘N EKSTRA 1/2kp MELK KAN EENKANT GEHOU WORD AS KAAS SMEER TE DIK IS KAN ...

Read more

Sweetcorn Muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 blikkie sweetcorn, gedreineer 30 ml gesmelte botter 4 eiers, geklits 62 ml water 190 ml melk 1 pakkie heuning en mosterd poeier 450 g bruismeel 1 grasui sout en peper na smaak Verhit oond tot 180’C. Meng al die bestanddele saam. Moenie te veel klits nie. Skep in die ...

Read more

Lintnoedels met tamaties

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

250 g groen lintnoedels 250 g spekvleis, gesnipper 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 50 ml olyfolie 1 blikkie heel, geskilde tamaties 1 blokkie hoenderekstrak Kook die pasta tot sag, dreineer dit en hou warm. Braai die spek tot dit begin verbruin. Skep dit uit en hou eenkant. Braai die knoffel in ...

Read more

Spek-en-tamatie-macaroni

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

250 g macaroni 250 g spekvleis, gesnipper 1 groot ui, gekap 2 knoffelhuisies, grof gekap 2 middelslag tamaties, gekerf sout Kook die pasta en dreineer dit goed. Hou dit warm. Braai die spekvleis, ui en knoffel tot sag. Voeg die tamaties by. Prut die mengsel oor lae hitte tot die ...

Read more

Tamatieblatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2 / 5)

Tamatieblatjang ~ deur: chefsharkie 1 kg tamaties 250 g bruinsuiker 250 ml witasyn 250 g sultanas 15 ml mosterdpoeier 15 ml fyn gemmer 15 ml sout 2 uie, in dun skyfies gesny 1 ml rooipeper Dompel die tamaties n paar minute in kookwater en daarna in koue water en trek ...

Read more