Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Piesang Jogurt Ysies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Baie lekker en gesond vir die kindertjies!   500ml onversoete bulgariese joghurt 500ml laevet melk 4 piesangs (baie ryp) 5ml vanilla geursel 100ml heuning   Verwerk in elektriese menger tot glad, giet in ysie houers. Vries oornag en geniet! Piesangs kan ook met ander vrugte vervang word, aarbeie of perskes ...

Read more

Swart Hoender

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele 2kg hoenderporsies, vel verwyder 2 groot uie gekerf 1 houer knopie sampioene gekerf 1 koppie woestersous 1 koppie tamatiesous halwe koppie asyn halwe koppie olie sout en peper   Braai uie tot bruin, voeg sampioene by en braai tot gaar. Sit uie en sampioene in ‘n groot oond bak ...

Read more

Soete Verleiding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Dit is vreeslik, ongelooflik, verskriklik lekker….. verslawend!!   Bestanddele: 250 ml Melk 250 ml Kokao 500 ml Botter 4 x 250 ml Suiker 5 x 250 ml Hawermout 500 ml Klapper knypie sout 10 ml vanilla essence So gemaak: In ‘n lekker groot kastrol, meng saam:  melk,  kakao, botter en  ...

Read more

Niertjie-en-boerewors Potjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  halwe kop olie 30 ml botter 3  uie rof gekap 2 kop gekapte “mushrooms” 10 lamsniertjies gehalveer , mooi skoongemaak 3 varkworsies middeldeur gesny 800g boerewors in stukke opgesny 50 ml koekmeelblom sout en swartpeper na smaak 15 ml tamatiepuree 150 ml hoenderaftreksel 50 ml wit wyn 50 ml ...

Read more

Wilds Schnitzels met geglanseerde Appelkose

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 2 wildsvleis steak snitte,  dun gesny halwe kop koekmeel, gemeng met knoffesout en swart peper na smaak in die koekmeel in 3 Kop broodkrummels 2 eiers liggies geklits 1 eetl olie 1 eetlp botter So gemaak: 1. Plaas jou steaks tussen 2 lae plastic wrap…… moker die vleisie goed ...

Read more

Telefoon Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el  Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker groot eetlepels appelkooskonfyt knypie sout   Vir die stroop: 3 Kop Water ...

Read more

Rin Tin Tin Broodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 6 skoon lee blikkies 1 kg bruismeel 10 ml sout 2 blikkies bier So gemaak: Voorverhit oond tot 190°C Sif die bruismeel en sout saam. Voeg die bier by en meng goed met ‘n houtlepel. Smeer 6 leë skoon blikkies  goed met botter Verdeel die deeg in gelyke dele ...

Read more

BILTONG PATEE

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

BILTONG PATEE 1 Ui Gekap 1 Knoffelhuisie, gekneus Bietjie olie 1 Pakkie Sampioene, in skyfies gesny 500 Ml Fyn biltong 1 Bakkie Laevetmaaskaas ½ Koppie Laevetmayonnaise 2 Eetl Vars pietersielie, gekap Soteer ui en knoffel in olie tot sag en deurskyend en voeg sampioene by. Roerbraai tot sampioene sag is. ...

Read more

5 Ster pot

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Hierdie is sekerlik die maklikste pot wat jy in jou lewe sal aanpak. Net 5 bestanddele!! 5 Aartappels in skywe gesny 5 Uie in ringe gesny 1 pak bevrore groenbone Ongeveer 2kg skaapskenkels en kookvleis Aromat     Pak helfte van aartappels onder in pot Pak helfte van uie op ...

Read more

Varkribbetjie oor die Kole

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestanddele: 1 Varkribbietjie 2 1/2 Kop Water 1/4 Kop asyn 1 tl Suiker 3 tl wit peper 2 tl Botter 3 tl Sout 1/4 koppie gekapte uie 5  Knoffelhuisies fyn gedruk 1 tl Cayene peper 2 tl Chili poeier 3  eetl “hot  sauce” van jou keuse 1 tl  mosterd poeier ...

Read more