Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Boerewors Breyani:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Verdryf die koue, vinnig en smaaklike breyani met ‘n verskil.. Jy het nodig: 1-2 kg boerewors, in stukke van sowat 3-5 cm gesny 825 g-blik perskeskywe, gedreineer sout en peper na smaak 2 k rys ½ k bruin lensies 3 groot uie, in ringe gesny 1 groot groen soetrissie, ontpit ...

Read more

Yskas-Melktert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Trippel melktert genot: Yskas-Melktert Jy het nodig: 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout So gemaak: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg ...

Read more

Taai Varknek tammeletjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Heerlik….!! Een ontbeende varknek 1 vars gemmerknobbel, gesny in dun ringe (nie nodig om te skil nie) 3 groot knoffelhuisies, gekneus 1 rooi brandrissie, gehalveer 4 steranys 125 ml bruinsuiker 250 mlt droë sjerrie 125 ml oestersous 5 ml Chinese 5-speserye mengsel* Verhit oond tot 180?C. Plaas vark, gemmer, knoffel, ...

Read more

Cowboy Steaks

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Beesvleis….. gesondheid!! 6 steaks, snit van jou keuse , elk 2,5 cm dik gesny 12.5ml koekmeelblom 25ml sojasous 340ml bier 50ml rissiesous 12.5ml aangemaakte mosterd 2ml Tabascosous 1 middelslag ui, gekap 4 knoffelhuisies, geskap 2 selderystingels, gekap 5ml sout 2ml peper Sny kepies in vetrande van vleisskywe. Meng alle bestanddele ...

Read more

Spek en Mieliebroodjie in n blik

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Heerlik saam enige maaltyd…!! Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 250 ml koekmeel 50 ml suurroom 5 eiers 2.5 ml sout swartpeper na smaak 5 ml bakpoeier Metode: Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit ...

Read more

Wilds Cabanossi

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Ek deel graag met julle die resep… vir al ons jagters wat nou vleis verwerk…!! 3.5kg Wildsvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny 3 kg Maer beesvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny 1 pak Cabanossi-speserye 1kg ys, Fyngemaal 5kg Spek, in blokkies gesny 400g Derms Verkoel wilds-en ...

Read more

Knoffelwors

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlik oor die kole Jy het nodig: 1 kg beesvleis – Sny in klein stukkies 1 kg varkvleis – Sny in klein stukkies 250 g spek – Sny in klein stukkies 15 groot knoffeltoontjies, gekneus knypie droe tiemie 2 el sout 5 ml vars gemaalde swart peper 3 el koljander – geskroei, ...

Read more

Wildsvleis preservering.

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Wildsvleis preservering. Hallo Almal Ek is nuut op die forum maar wil graag met julle my nuwe stokperdjie deel. Ek het so twee jaar gelede ‘n hoop vleis, waaronder baie wildvleis, verloor agv. ‘n krag krisis. Ek het begin rondkyk na ‘n alternatief om wildvleis te preserveer (anders as net ...

Read more

Bottel en Bêre Engelse Komkommers

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

5 groot engelse komkommers – in lekker dun skywe gesny 1 groot ui in snippers gesny 1k water 5 kop wit asyn 1 kop bruin asyn 3 kop suiker suiker 1 bayleave per bottel 1 ster anys per bottel knypie sout Gooi al die bestandele in kastrol,(behalwe komkommer) , bring ...

Read more

Slap oorgooi deeg

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers saam. Voeg by jou meel, bakpoeier en sout by , klits goed tot gladde ...

Read more