Suurlemoenstroop
2010-05-24- Course: Drankies, Preserveer
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.1 / 5)
32 People rated this recipe
Related Recipes:
Met al die suurlemoene in voorraad is dit nou die kans om n lekker stroop te maak vir die somer
Die stroop maak 4.5 liter en kan tot 6 maande op die rak gebere word. Maak aan 1 deel stroop en 3 dele water.
Met sodawater is dit heerlik.