Loader

Roomyskoffie

2014-11-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vanilla neut koffie

  • Bisschopswijn

  • Spox se boere Pons

  • Pynappel Bier

  • Zoerdoef

Sterk warm koffie (goeie gehalte)
Vanilje roomys

Vul bekers 3/4 vol met warm swart koffie.
Vul verder met skeppie roomys.
Drink dadelik.

VARIASIE:
Vir die grootmense, gooi so knertsie brandewyn/rum of waarvan jy hou by, veral lekker in die Winter om die lywe warm te hou

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply