Tag: stywepap
Hoenderbredie en Stywepap
1 tamatiesop pakkie, 2 kop water, 1 tot 2 kg hoenderporsies, swartpeper en sout na smaak 285g blik sampioene gedreineer (kan ook vars gebruik) kookolie 1 ui opgekap 3 knoffeltoontjies ~ gekneus 3 el blatjang Kook tamatiesop soos op pakkie se aanwysings In ‘n ander kastrol, maak bietjie olie warm ...
Read moreGeurige maalvleis met stywepap en sunny side up
…wat van lekker stewige boere ontbyt om die dag af te skop……. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 1 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 1 tl goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel ...
Read moreGeurige Kerrie maalvleis met stywepap
…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in stukke gesny Maak olie warm, gooi naeltjies, lourierblaar, kaneelstokkie, ...
Read more