Tag: soet
Vetkoek (magwinya)
Soet, ronde Afrika vetkoek Bestanddele 7 koppies koekmeel (nie bruismeel) 2 teelepels sout 4 eetlepels suiker 1 pakkie Gis (10g) Louwarm water Kookolie (vir braai) Metode: In ‘n koppie gooi die gis en voeg warm water by. Laat staan tot dit begin skuim In ‘n groot bak; meng al die ...
Read moreOuma se Soetpampoen
Gebruik lekker ou boerpampoen of “butternut” Jy het nodig: 3 eetlepel botter of margarien 750 g pampoen, in dik skywe gesny 1 kop suiker knypie fyn kaneel 100 ml kookwater Voeg die pampoen in pot, gooi suiker , botter en kaneel by, giet kookwater oor, sit op plaat bring als ...
Read morePikante Hoendervlerkies
Lekker vingerhappie, sit voor saam lekker brand dipsous.. Bestanddele: 18 Hoendervlerkies Kookolie 2 med ui gerasperde 2 eetl gepersde knoffel 1 tl vars gemmer wortel fyn opgesny 1 Kop tamatiepuree 1 Kop tamatiesous ½ Kop asyn ¼ Kop worcestershiresous ½ Kop bruinsuiker 1 tl chilli paste 1 tl suurlemoenpeper 2 ...
Read moreSoetsuur Vark en Pynappel Kerrie
800 g varkvleis in blokkies gesny 50 ml olie 2 groot ui, gekap 4 knoffelhuisies, gekneus duim grootte stuk vars gemmer, gerasper 5 tl kerriepoeier van eie keuse 1 kaneel stokkie 1 pakkie knorr ,sweet and sour sauce 400 ml water 1 blik pynappelstukke In ‘n groot pot, verhit olie ...
Read moreSOETPATAS MET BRANDEWYN
Bestanddele: 450g Patas 2el Heuning Koppie Brandewyn 3el Bruinsuiker 5el Broodkrummels Gerasperde Lemoenskil Botter Knypie sout So Gemaak: 1. Kook patats in sout water vir 15 min. Sny in skywe en plaas in gesmeerde oondpan. 2. Meng heuning met koppie brandewyn en giet oor patats. 3. Meng bruinsuiker, broodkrummels ...
Read moreGebakte tong met soetsuur mosterdsous
1 beestong (gepekel) 3 kruienaeltjies 15ml bruinsuiker 125ml witsuiker 30ml kookolie 30ml koekmeelblom 3ml sout 60ml mosterdpoeier 5ml peperkorrels 250ml kookwater 12.5ml wit asyn 12.5ml mayonnaise sap van een suurlemoen broodkrummels Rol tong op en bind met tou vas. Kook sag in baie kookwater waarby naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels ...
Read moreSoetmelkbeskuit
2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg die suiker en sout ...
Read moreVingerlek lekker Ribbetjies -Spare Ribs
So 2kg varkrib sal genoeg wees vir vier persone. Verder het jy nodig: 2 knoffelhuisies, fyn opgesny 2cm gemmer, gerasper 125ml heuning 60ml lemoensap 60ml appelasyn 125ml tamatiesous 30ml Worcestershire-sous varsgemaalde swartpeper Meng al die bestandele en gooi oor die ribbetjies. Maak alles dig toe en hou vir ten minste ...
Read moreSmeerdegie vir soet terte
(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met die vingers. Prik vol gaatjies met vurk. Bak in voorafverhitte oond (180ºC) vir ...
Read moreSoet Hoender met groen soetrissie
190 ml water 45 ml tamatiesous 15 ml worcestershiresous 2,5 ml gedroogde origanum 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel 1 rooi soetrissie, in repies gesny paar sampioene gekap Meng die eerste 5 bestandele goed. Braai die hoender tot bruin en gaar. Hou dit eenkant warm. Sit ...
Read more