Tag: Slaai
Mosterdsous
2 groot of 3 medium Eiers1 K Suiker3/4 K Asynknippie Sout2 eetl Mosterdpoeier (aangemaak tot ‘n pasta met ‘n bietjie asyn) Klits eiers, suiker, asyn en sout saam. Verhit oor matige hitte tot dik, maar moet nie kook nie. Roer mosterdpoeier-pasta daarby. Laat afkoel en hou in yskas. Heerlik saam ...
Read moreMosterd Slaaisous
2 el mosterdpoeier mespunt sout mespunt peper 1 kop kondensmelk 2 el heuning 3 eiergele 1/4 kop olie 1/4 kop wit asyn In mengbak klits droë bestanddel by eiergele voeg kondensmelk en heuning by Klits alles mooi saam tot romerig Voeg eers olie en laastens asyn by meng goed. Laat ...
Read moreWarm Aartappel – Spek Slaai
6 aartappels – sag gekook, nog lou warm, afgeskil en klein blokkies gesny halwe pakkie spek lekker bros gebraai en in stukke gesnipper halwe koppie cheddar kaas – in klein blokkies gesny 3 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gemaak sout en gemaalde swartpeper na smaak koppie slaaisous van jou keuse ...
Read moreRomerige aartappel en avo slaai
500g aartappels – met skil aan en amper sag gekook in soutwater 1 bottel slaaisous van jou keuse 1 lekker sag en ryp avo sap en bietjie gerasperde skil van een medium suurlemoen gemaalde swart peper na smaak 3 knoffelhuisie platgedruk 1 tl witsuiker 100 ml room bossie grasuie – ...
Read moreBrandrissie en Wortelslaai
8 groot vars wortels – gerasper lekker hand vol rosyntjies 1 eetl olyf olie 2 eetl vars suurlemoensap 3 groen brandrissies, fyn opgesnipper gemaalde swartpeper mespunt vol fyn gemmer Gooi alles in lekker groot mengbak. Meng goed deur. Sit in yskas vir minstens 1 uur
Read moreRomerige Biltong en Feta Aartappelslaai
2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers (3-4) fetakaas 1 kop goeie mayonnaise klein houertjie ongegeurde jogurt knypie mosterd poeier sout vars gemaalde swartpeper Die geheim ...
Read moreKoper Kerrie Wortels
jy het nodig: 2 kg geelwortels 1 liter wit asyn 1 kop pitlose rosyne 1 teelepel kruienaaltjies 1 teelepel swartpeperkorrels 3 eetlepels mielieblom 3 eetlepels kerriepoeier 1 kg uie 4 kop suiker 1 eetlepel sout Skil die geelwortels en sny in dun skyfies. Bedek die skyfies met water en kook ...
Read moreGriekse Rysslaai
Baie lekker, as jy tyd het, laat paar uur staan.. 1 kop wit rys – gekook met knippie sout en afgekoel paar sprietuie, gekap 1 koppie gerasperde komkommer 300 g kersietamaties gehalveer fetakaas, in klein blokkies gesny swart olywe, ontpit en opgesy sout varsgemaalde swartpeper bossie varsgekapte basiliekruid slaaisous: 5 ...
Read moreCopy Cat Kool Slaai
My Na-aap KFC Koolslaai Jy het nodig: 1/2 kop mayonnaise 1/3 kop sugar 1/4 kop milk 1/4 kop karringmelk 2 1/2 tl suurlemoen sap 1 1/2 tl wit asyn 1/2 tl sout mespunt vol wit peper 8 kop, baie fyn gekapte koolkop 1/4 kop, baie fyngerasperde wortel 2 el baie ...
Read moreBiltongslaai
Lekker maklik en vinnig… saam braai, of sommer ligte middag ete, self saans as dit so warm is en nie lus is vir kook nie… geniet 2 kop gaar skroef pasta handjie vol kersietamaties – halveer en liggies gebraai in olyfolie bietjie olyfolie 4 el suurlemoensap 1/2 kop basielpesto 2 ...
Read more