Tag: Skons
Maklike Biltong Patee
Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons 150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong ) 230g gewone roomkaas 60 ml vars lopende room – nie geklits gemaalde swart peper na smaak 1 el fyn vars geskroeide en gemaal ...
Read moreSlapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies
Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . ...
Read moreKaas en Mayonnaise Muffins
1 x 500g bruismeel 100 g gerasperde kaas 250 ml melk of room 125 ml Mayonnaise 1/2 tl knoffelsout Mespunt Rooipeper (cayenne peper) Voorverhit oond na 180 C In lekker groot mengbak, meng al die droe bestanddele saam, gooi gerasperde kaas by, meng liggies deur met vingers Meng ...
Read moreKaas Skons
450g bruismeel plus bietjie ekstra vir werksoppervlak 5 ml rooipeper 5 ml sout 150g botter 300ml melk plus bietjie ekstra om skons mee te borsel 1 xtra groot eier 150g cheddar kaas, gerasper Voorverhit die oond tot 200 ° C In ‘n lekker groot mengbak, meng bruismeel, rooipeper en sout ...
Read moreSysagte skons
Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie ...
Read moreKaas en Suurroom Skons
Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houertjie suurroom 3 el botter, gesmelt 1 koppie cheddar kaas, baie fyn gerasper ...
Read moreKits Olie-skons
Mamma se kits olieskons … vinnig om aanmekaar te slaan en heerlik… geniet saam konfyt, kaas en marmite 2 en 1/2 koppie koekmeel knypie sout 4tl bakpoeier 5el kookolie 1 groot eier + – 180 ml karringmelk Maak oond voor die tyd warm 200 grade C Botter die muffinpan. Sif ...
Read moreWildsbiltong – en – Kaasskons
Absoluut ‘n wenner…!! Jy het nodig: 100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml baie fyn wildsbiltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier So gemaak: Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die ...
Read moreVinnige Skons
500ml Bruismeel Knippie Sout 1 Eier 250ml Melk 60ml Olie Voorverhit oond 200C. Meng al die bogenoemde bestanddele saam en skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepan. Bak 15-20min tot ligbruin.
Read more