Loader

Tag: pasteie

Kaas en Marmite Wielletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Heerlike versnappering vir ligte middagete tot by die kosblik, so maklik soos koekies eet 1  rol blaardeeg – ontdooi Marmite smeer 2 kop Cheddar kaas – gerasper So gemaak Voorverhit oond 200 C Rol die ontdooide blaardeeg oop Smeer lekker dik met Marmite Sprinkel met gerasperde kaas Rol nou die ...

Read more

Skilferkors vir pasteie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Kortpad ~ Skilferkors vir pasteie 4 k koekmeel 2 tl kremetart knypie sout 350g koue botter 3 eiergele ongeveer 200 ml yskoue sonneblomolie 2 el koue botter, gerasper koppie sodawater Sif koekmeel, kremetart en sout saam. Vryf die 350 g botter in tot krummelrig. Klits eiergele liggies en meng met ...

Read more

Worsrolpasteie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Reg in 30 min, lekker ligte ~ varsgebak middagete Smul Worsrolpasteie 2 rolle blaardeeg ~ ontdooi 6 el blatjang 8 varkworsies ~ liggies gaargemaak~ afgekoel fetakaas 2 eier, geklits Voorverhit oond tot 200 C vir afskop bak, en verlaag na180 C deur bak proses. Rol die deeg oop op ’n ...

Read more

Boereworspasteitjies:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Jy het nodig: 1 rol (400 g) reg-om-te-gebruik-skilferkorsdeeg 45 ml heelkorrelmosterd 4 stukke boerewors van 15 cm elk 1 eier, geklits Voorverhit die oond tot 210 °C. Rol die skilferkorsdeeg effens dunner uit op ’n meelbestrooide oppervlak. Sny in vier ewe groot reghoeke. Smeer elke stuk deeg met ’n lagie ...

Read more

Kaas Hamburger Pastei

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Tuisgebak…vars en heerlik..!! Jy het nodig sonneblomolie om patties te braai 4 klaargemaakte hamburger-patties 8 snye cheddarkaas 2 velle (400 g elk) blaardeeg 1 eier, geklits So gemaak: Verhit jou oond tot 220 °C. Braai die hamburger-patties vir so 2 minute weerskante tot bruin. Plaas 4 snye kaas (ewe ver ...

Read more

Hoender Pasteitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bestandele: 1 pak gemengde hoeder stukke 1 bottel wit wyn (ek gebruik sommer droe wit wyn) – sout en peper na smaak – Mixed herbs na smaak – Hoender speserye na smaak 250ml room 2 uie fyngekap en gebraai 1 pakkie sampioene fyngekap en gebraai 1 pakkie hoender room sop ...

Read more

Maklike Steak & Kidney Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

  Bestanddele: 500g niertjies (bees of skaap, skoongemaak en in hap-grootte blokkies gesny) 1kg chuck steak blokkies (Ongeveer 2,5cm x 2,5 cm) 3 groot uie in kwarte gesny 2 k water Aromat na smaak Peper na smaak 2 pakke skilferkors 3 tl bisto aangemaak met bietjie water Braai jou niertjies ...

Read more

Tuisgemaakte Worsrolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Vulsel: 1kg maalvleis 15ml sout 25ml spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na smaak 2 snye witbrood (gekrummel) 25ml asyn 10ml koljander knypie kaneel Deeg: 4 x 250ml koekmeelblom 500g botter 1 eiergeel 5ml sout 12.5ml suurlemoensap 250ml water Vulsel: Braai al die vulsel bestanddele saam totdat die vleis ...

Read more

Gebakte maalvleis gereg

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500 g maalvleis 1 blikkie tamaties Gevriesde pizza deeg 1 koppie gerasperde chedder kaas ‘n kwart koppie gerasperde parmesaan kaas Voorverhit die oond tot 220 grade. Braai die maalvleis tot bruin. Voeg die tamaties by en kook ‘n verdere 2 minute. Plaas die deeg in ‘n oond bak en druk ...

Read more

Hoenderpastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

Watertand Lekker Hoenderpastei ~ met klaargemaakte skilferdeeg, hemels, hemels ! Jy gaan nodig he: 750 ml witwyn 8 – 10 hoenderborsies, met vel 30 ml gekapte knoffel 5 ml sout 5 ml varsgemaalde swartpeper 200 g gekookte ham, in blokkies gesny (1 cm) 2 uie, grof gekap 250 g knopiesampioene, ...

Read more