Tag: mosterd
Mosterdsous
2 groot of 3 medium Eiers1 K Suiker3/4 K Asynknippie Sout2 eetl Mosterdpoeier (aangemaak tot ‘n pasta met ‘n bietjie asyn) Klits eiers, suiker, asyn en sout saam. Verhit oor matige hitte tot dik, maar moet nie kook nie. Roer mosterdpoeier-pasta daarby. Laat afkoel en hou in yskas. Heerlik saam ...
Read moreSlaphakskeentjies
: 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) 1/2 eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn 1/4 koppie koue water 1/2 koppie suiker 1 knippie sout 3 eiersSo gemaak: Kook uie oor `n medium hitte tot gaar in water met ...
Read moreLip lekker Souttert
Kors 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout sowat 65 g margarien of botter Maak deeg aan en voer tertbak daarmee uit Vulsel 250 g ontbytspek, gesnipper en gebraai 250 g ham 250 ml kaas, gerasper 3 hardgekookte eiers, opgekap 5 ml mosterd pietersielie Meng alles liggies saam ...
Read moreMosterd Slaaisous
2 el mosterdpoeier mespunt sout mespunt peper 1 kop kondensmelk 2 el heuning 3 eiergele 1/4 kop olie 1/4 kop wit asyn In mengbak klits droë bestanddel by eiergele voeg kondensmelk en heuning by Klits alles mooi saam tot romerig Voeg eers olie en laastens asyn by meng goed. Laat ...
Read moreKondensmelk Mosterd
Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd 1 blikkie kondensmelk, 125ml bruin asyn, 2-3 teelepels gelykvol mosterd poeier * meng goed en laat staan oornag lekker op n stukkie vark of koue lamsboud , beestong , kouevleis *Bul van der Merwe via Facebook Boerekos Kook Met Nostalgie
Read moreGebakte tong met soetsuur mosterdsous
1 beestong (gepekel) 3 kruienaeltjies 15ml bruinsuiker 125ml witsuiker 30ml kookolie 30ml koekmeelblom 3ml sout 60ml mosterdpoeier 5ml peperkorrels 250ml kookwater 12.5ml wit asyn 12.5ml mayonnaise sap van een suurlemoen broodkrummels Rol tong op en bind met tou vas. Kook sag in baie kookwater waarby naeltjies, bruinsuiker en peperkorrels ...
Read moreDragon-Mosterd Lams Tjoppies
6 lams tjoppies 3 knoffelhuisies, gehalveer 45 ml dijon mosterd 3,75 ml gedroogde dragon 2,5 ml sout 1,25 ml vars gemaalde swartpeper 1,25 ml paprika Plaas die oond op volrooster. Vryf die vleis met die knoffel en plaas dit in die volroosterbak. Meng die mosterd, dragon, sout en peper en ...
Read moreMosterdmayonnaise
500 ml mayonnaise 30 ml aangemaakte Franse mosterd 2 ml rooipeper Meng al die bestanddele goed saam en verkoel dit tot benodig.
Read moreRomerige hoender met Dragon sous
60 ml hoenderaftreksel 60 ml room 5 ml koekmeelblom 2 ml gedroogde dragon 2,5 ml sout 2,5 ml varsgemaalde swartpeper 2 hoenderborsies, ontbeen en ontvel Meng die eerste 4 bestanddele, die helfte van die sout en die helfte van die peper baie goed. Plaas die borsies tussen kombuis plastiek en ...
Read more