Tag: konfyt
Tamatie Rissie en Roosmaryn Konfyt
1.5 kg ryp tamataiesKookwater1 kg wit suiker35 ml suurlemoensapgekneusde groen gemmerstukke – fyn opgesny1 Habanero rissie – pitte verwyder , baie fyn opgekap (jy kan enige groen brandrissie ook gebruik wat minder brand)1 el vars roosmaryn Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 5 minute lankIn ‘n groot bak, ...
Read moreHalfmaan Konfyt Hand Tertjies
Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorverhit jou oond 200 C Sif bruismeel en sout 2 keer deur ...
Read moreWaatlemoenkonfyt
Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt…. Verwyder die groen skil en sagte binneste van ‘n maketaan waatlemoen. Sny die wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met ‘n vurk en weeg die stukke. Plaas die waatlemoen oornag in ‘n kalkoplossing gemaak van 12,5 ...
Read moreFYN FYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES
Was en skil genoeg ryp fye om 1.5kg uit te weeg. Gebruik 600g Xylitol versoeter 350ml water 30ml suurlemoensap Een stuk gekneusde gemmerwortel in ‘n katoen doek toegebind. 10g gelatine Plaas die vye en versoeter in ‘n kastrol en voeg die water by. Snipper die vye met ‘n sker in ...
Read moreRyp Tamatie Konfyt
2 kg ryp tamataies Kookwater 7½ kop wit suiker 35 ml suurlemoensap gekneusde groen gemmerstukke – fyn opgesny Steriliseer flesse. Bedek tamaties met kookwater, laat staan 1 – 2 minute lank, trek skille af en weeg. Kap tamaties in blokkies. Pak die tamaties en suiker in lae in swaarboomkastrol, voeg ...
Read moreKonfyt Vierkante
Wat het jy nodig: 1 1/2 kop witsuiker 1 kop sagte botter 4 1/2 kop koekmeel 4 tl bakpoeier 1 tl vanilje geursel 2 groot eiers handjie vol korente Fyn Gerasperde Suurlemoenskil, so 2 eetlepels vol 1/2 kop marmelade konfyt 1 koppie appelkoos konfyt Voorverhit oond by 180 C ...
Read moreSuurvy konfyt
Die suur vleisgedeelte binne-in die vrug is slymerig met blink, bruin sade daarin. Die onderste deel van die vrug word afgebyt en die vleisgedeelte uitgesuig. Heerlike konfyt word van suurvye gekook en dit word ook vir oosterse disse gebruik. So gemaak: Bestanddele: 1 kg suurvye 100 g sout 1 ...
Read moreOuma se Jamtertjies
125 ml koekmeel 375 ml gesifte versiersuiker 250 ml gemaalde amandels 4 eierwitte, teen kamertemperatuur 180 g botter, gesmelt 5 ml vanieljegeursel 15 ml appelkooskonfyt 15 ml aarbeikonfyt 15 ml ryp vyekonfyt 15 ml bessiekonfyt Voorverhit die oond tot 180 C. Meng die meel, suiker en gemaalde amandels in ...
Read moreFyn aarbeikonfyt
Was en sny die stingels van die aarbeie af. Weeg die vrugte en gebruik 500 g suiker vir elke 500 g vrugte. Sit die vrugte en die suiker in lae in n kastrol, druk die onderste laag vrugte stukkend sodat die sap uitkom en laat dit oornag staan. Verhit dit ...
Read more