Tag: frikkadelle
Kerriehoender Frikkadelle
Die is trooskos, maklik en eenvoudig om voor te berei en bonus, min skottelgoed 1kg hoender maalvleis 2 knoffeltoontjies – gekneus , opgekap klein soet groen rissie (green pepper) – fyn gekap 1 tl gedroogde rissie vlokkies 1 tl sterk kerriepoeier mespunt fyn gemmer 1 sny dag oue witbrood – ...
Read moreVarkworsie frikkadelle met Spaghetti
Heerlike pasta gereg, een – twee – drie, lekker smul randrekker 6 Eskort Gold Medal Pork Sausage – ontdooi koppie koekmeel 2 knoffeltoontjies- gekneus 1 groot ui, gekap 1 tl tiemie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak kookolie 4 el botter 1 blik gekapte tamaties 30 ml Worcestershiresous 2 el ...
Read moreFrikkadel met ‘n “nice surprise”
So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met ‘n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el tamatiepasta halwe kop yswater 2 eiers, liggies geklits 1 fyngekapte ui 3 fyngekapte vars knoffeltoontjies 1 tl ...
Read moreBobotie Frikkies
Lekkerste frikkadelle !! *vir die frikkies: 1 kg topside maalvleis 1 ui gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 2 el tamatie puree 1 el blatjang handvol rosyntjies 1 eier 1 el kerriepoeier mespunt borrie 1 tl bruinsuiker 1/2 tl gedroogde tiemie 1 tl suurlemoensap 1 el perske of appelkooskonfyt ...
Read moreMinsbolletjie Pastei
Heerlik, vinnig en maklik .!! Frikkadelle met jou gunsteling resep gemaak. Pak in oondbak Trek oor gewone puffpastry oor.versier met stukkies puff pastry wat oorbly Verf met eiergeel Bak in oond tot lekker bruin bo op en gaar. Bedien met lekker soetpatat, rys en gebakte aartappels. Nicolene Louw via Facebook Boerekos ...
Read moreMinsbolletjie Pan-Dis
Lekker maklik en hemels… Maak maalvleis aan soos vir jou gunsteling frikkadelle Maak bolletjies Voer ‘n diep oondskottel met bolletjies Plaas gekookte blokkies aartappels oral tussen in die bolletjies Maak genoeg wit kaassous om alles te bedek Giet bo-oor aartappels en bolletjies Strooi gerasperde kaas bo-oor Bak by voorverhitte oond ...
Read moreRia se Katkoppe
Katkoppe – Via Facebook – Ria N. Pieterse – Dis lekker as padkos ook…maar ook warm soos ‘n boerepastei met ‘n beker boeretroos daarby .. Vra jou slagter om vir jou varkvleis te maal…of gebruik gelyke dele vark en beesmaalvleis, voeg knippie naeltjies, neut, koljander, sout en peper, oreganum, gekerfde ...
Read more