Tag: Bygereg
Mayonnaise en Kaas Broodjie
Heerlik as braaivleis bygereg of sommer so op sy eie . Jy het nodig; . 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 250 ml volroom melk 2 groot eiers – geklits 125 ml mayonnaise mespunt sout 20o g gerasperde cheddar kaas 5 ml gemengde droë kruie So gemaak: Voorverhit die oond ...
Read moreMy “Spur style” Uieringe
1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seël Sny uie in baie dun skyfies en maak ...
Read moreSpek en Spinasie Mieliebrood
Lekker broodjie vir enige bygereg, of baie lekker sommer so op sy eie 500g bruismeel 8 repies spekvleis, bros gebraai en fyn gekap en afgekoel halwe kop cheddar kaas, gerasper 2 groot spinasie blare ontkern en baie fyn gekap 1 blikkie heelpitmielies , gedreineer 125ml olyfolie 125 ml melk 3 ...
Read moreGeurige Rasta Rys
Dié naam is afgelei van die rooi, geel en groen kleur van die soetrissies in die gereg 1 ui, in skywe gesny 2 knoffeltoontjies ; gekneus en opgekap 3 soetrissies ; 1 groen, 1 rooi en 1 geel ontpit en in dun skywe gesny 1 geelwortel, gekerf en dun repies ...
Read moreLekker Braaivleis Brood
Lekker Braaivleis Brood (Voorverhit di oond tot 180 grade) 1 rou brooddeeg (by Spar of P’nP se bakkery te kry). 1 medium green pepper, fyngekap. 1 medium ui, fyngekap. 1 pakkie spek,stukkies gesny. 1tl fyn rou knoffel 1k room 1k melk 1 pakkie cream of mushroom soppoeier. Halwe pak sampioene,grof ...
Read moreBruinrys Slaai
Susan se Heilsame Bruinrys Slaai vir die slaai: 2 kop gaar bruinrys 1 klein komkommer – gewas, klein blokkies opgekap – met skil aan 1 medium blik heel pitmielies – water afgegooi 1 greenpepper – blokkies gekap 1 bossie “spring onion” fyn opgesnipper 1/2 blikkie perskes, sous afgegooi – klein ...
Read moreSpek en Kersie Kebabs
Benodighede: 1 Kop heuning 1/4 kop soya sous glanseerde kersies..( kan vir 4 ure in brandewyn/whiskey laat le week voor jy hom op sosatie gebruik) paar pakkies lang repies spek So gemaak: Ryg die spek en kersies beurtelings soos ‘n korsentina, op die sosatie stokkie. Sit al die sosaties in ...
Read moreSlappap Poffertjies
Baie lekker vir apteit- wekkers voor braaivleis… Maak ‘n stywe slap pap 1 kop Mieliemeel 3 kop water Bestanddele: 2 kop Slap pap 2 kop Koekmeel 2 kop Gerasperde kaas 4 teel Bakpoeier 2 eiers halwe teelp rooipeper (Cayene peper) kwart teelp mostertpoeier Knippie sout aromat Meng alles saam, behalwe ...
Read moreWALDOLF SLAAI
WALDOLF SLAAI – Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 2 uie (gesnipper) 1 greenpeper (in blokkies) 250 g sampioene (in skywe) 1 fyngesnyde slaaiblaar 4 groot worteels (fyn gerasper) 1 blik (410 g) pit mielies (gedreineer) 500 ml bevrore ertjies Kaas blokkies 1 blik pynappels (blokkies en gedreineer) 100 ml ...
Read moreChakalaka Broodjie
CHAKALAKA BROODJIE – (kan ook muffins maak) 500 ml koekmeel 10 ml bakpoeier sout & peper na smaak 4 eiers 410g Chakalaka (matige geur / sterker geur indien verkies) 125 ml Cheddar kaas gerasper Voorverhit oond tot 180° Sif droë bestandele saam Klits eier & chakalaka Meng eier mengsel met ...
Read more