Tag: bunny chow
Bunny chow met rosyntjiebrood
So ietsie anders, ‘n twist met ‘n rosyntjiebrood wat die kerrie kombinasie ‘n wenner maak 1 vars rosyntjiebrood Vir die kerrie Kerrie: 1kg beesvleis, groot blokke gesny 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus mespunt fyn gemmer 1 tl bruinsuiker mespunt borrie 3 ...
Read moreBoere Beesvleis-Kerrie
Lekker soet boere kerrie met ‘n lekker byt 1 tot 2 kg beesvleis, groot blokke gesny (shortrib; brisket, chuck) 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer 1 tl bruinsuiker ¼ teelepel borrie 3 eetlepels sterk kerrie poeier 4 ...
Read moreHoender Kerrie
Hoender Kerrie: Bedien met witrys, en salsa, piesang, blatjang of skep hom in ‘n brood, lekker vir Bunny Chow stap 1 ster-anys stokkie kaneel 3/4 koppie olie 1 ui, gekap 4 huisies knoffel, fyngekap vars gemmer, fyngekap 10 groen rissies gekap, pasop moenie aan jou oe raak nie 2 lourier ...
Read more