Tag: Bruinsuiker
Gebakte Sherrie Botterskorsie
1 lekker groot botterskorsie, mooi skoon gewas, lekker dik skywe gesny met skil aan sap van 1 lemoen 1 kop sherrie bruinsuiker botter pypkaneel sout na smaak foelie Voorverhit oond 180 C Smeer oondvaste bak se bodem liggies met botter. Pak jou pampoen skywe langs mekaar in die bak Gooi ...
Read moreHeerlike deegbolletjies vir braaivleis
1 pakkie kaas potato bake of geur van jou keuse 1 pakkie deeg van Spar 250 ml room 250 ml melk gerasperde kaas Maak klein balletjies van deeg en pak langs mekaar in oond bak van 30×30 cm. Meng room, melk en potato bake en gooi oor deeg balletjies. Strooi ...
Read moreKaramel potbroodjie
Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker 1 brood deeg (by Spar te koop) 1 koppie karamelsuiker 1 glasie vars room Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maak ewe groot balletjies van deeg en pak in pot al in sirkel vorm. ...
Read moreOngelooflike Lekker Brood Bolletjies
Wil jy iets lekkers maak wat by braaivleis sal pas? Iets wat nie net jou kerel, man ,Pa of vriende gaan verbaas nie,maar jouself ook? Dit is ongelooflik lekker!!!!! 1 Sakkie brood deeg(Wat jy sommer by spar kan koop of self knie) Donker bruin suiker Lekker room Dis nou makklik.Maak ...
Read more