Warm Gemengde Groente Bykos
2012-06-25- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.6 / 5)
11 People rated this recipe
Related Recipes:
Bedien Gesin van 3
1/2 Pak Country Crop (Mcain werk goed)
1 x Blikkie suur room / (vars room gemeng met biki melk en mayonaise werk ook)
Sout en peper na smaak
1 Eet lepel botter
Plaas groente in n mikrogolfbare oondbak met deksel, gooi +- 200ml water in – sodat dit kan sag stoom, vir 15 minute
Gooi oortollige water af, voeg botter by, roer en laat dit in smelt. gooi jou sout en peper oor, en ook die suur room. Net genoeg om jou groente mooi te bedek, Jou groente moet nie verdrink in die room nie… gee dit weer n lekker roer. OPTIONEEL : Gerasperde kaas bo oor.