Sjokolade Balletjies
2024-02-16- Course: Soetgoed
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.7 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
Verleidelike happies
250 ml versiersuiker
200 g fyn gedrukte Marie beskuitjies
125 g fyn appelkooskonfyt
100 ml kakao
125 g margarien
5 ml vanilla
Sif die versiersuiker en kakao saam.
Voeg die res van die bestanddele saam.
Meng goed en rol in balletjies. Rol dan in klapper / versiersuiker of kakao
Plaas in yskas vir 1 uur
*Die vanilla kan vervang word met rum essense., Hou in yskas.