Luukse Kaaskoek
2014-05-21- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.8 / 5)
4 People rated this recipe
Related Recipes:
Jy het nodig:
3 of 2 pakkies Marie beskuitjies gekrimmel met botter vir n kors
3 bakkies volroom Maaskaas (glade)
3 blikkies kondensmelk,
1l meadowland clasic room. Net te kry by Makro of cataring plekke, 1 kop suiker.
So gemaak:
Klits die room en suiker tot styf
Meng die kondensmelk en die roomkaas saam
Meng alles saam
Vergeet ek nou die Gelatine 3 eetlepels gelatine en 1 kop suurlemoensap. Maak dit warm tot opgelos en meng dan alles saam. Skep oor die koekies en jy het n heerlike kaaskoek
*Ursula Erasmus via Faceboo Boerekos Kookengeniet*