Loader

Koffie Pannekoek

2008-07-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

Hierdie is nie ‘n gewone pannekoek nie. Hierdie is ‘n poeding! Die pannekoek moet warm wees……….
1 koppie meel
1 koppie melk
2 eiers
2ml sout
3ml bakpoeier
1/3 koppie olie
goue stroop
blikkie caramel treat
neute
2 hoogvol teelepels koffiepoeier, opgelos in klein bietjie kookwater

Klits die eiers saam met die melk. Gooi die meel in ‘n mengbak en voeg dan die melkmengsel bietjie-bietjie by sodat dit nie klonte maak nie. Voeg die res van die bestandele by en roer goed. As dit deeg te dik is, gooi nog melk by. Bak die pannekoeke oor matige hitte. Lewer 6-8 pannekoeke.

Smeer jou pannekoek lekker dik met Caramel Treat en vou dan in die helfte, en weer in die helfte om ‘n driehoek te vorm met ‘n ronde onderkant. Skep dan ‘n groot lepel Vanilla Roomys bo-op, gooi stroop oor, sprinkel met neute…

 

Leave a Reply