Hoender met dijon sous
2007-06-26- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.7 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel en effe plat geslaan
kookolie
4 el bottersout na smaak
vars gemaalde swartpeper na smaak
paprika na smaak
sous:
200 ml mayonnaise
30 ml suurlemoensap
3 gekapte knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap
1 el dijon mosterd
1,25 ml gedroogde roosmaryn
Sit die oond op volrooster.
Strooi die sout, peper en paprika oor die hoender.
Verhit swaarboompan met botter en olie
Braai borsies 15 tminute aan elke kant.tot goudbruin
.
Meng die mayonnaise en die daaropvolgende bestanddele.
Bedien die sous met die hoender.