Loader

Suurlemoen en Botter Haddock – Pangebraai

2016-11-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Korslose snoek en uietert

  • Vis Paella

  • GEBAKTE STOKVIS SICILIAANS

  • VIS IN BIERBESLAG

  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

Die is een van die lekkerste vis denkbaar, smaak so uniek, jy het niks meer as bietjie botter en suurlemoensap nodig om hom voor te berei nie

600g Haddock vis fillette  – ontdooi
6 el botter
60 ml olie
gemaalde swart peper na smaak
suurlemoensap

Gebruik ‘n lekker swaarbodem pan
Smelt botter en olie saam tot baie warm, botter moet lekker borrel en kleur begin verander
Gryp vis aan stertkant, plaas vis met vel kant na onder in pan
Sprinkel met swart peper en bietjie suurlemoensap
Plaas deksel op en stoom braai vir 5 minute, verwyder deksel braai verder tot al die vog verdamp en vis braai aan onderkant, bedruip gereeld met botter in pan tusse deur proses.
Bedien dadelik

Sit voor met groenslaai, uieringe,vars broodjies , geurig rys of selfs kapokaartappels en soetertjies… eindloos lekker

Comment (1)

  1. posted by Frans on December 16, 2016

    Lyk baie lekker

Leave a Reply