Bar One Fudge
2015-07-26- Course: Soetgoed
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.9 / 5)
9 People rated this recipe
Related Recipes:
Drie bestanddele lekkerte
400g cadbury’s melk sjokolade blok
395g blikkie kondensmelk
4 x 60 g Bar One stafies
bietjie maizena vir sprinkel
Sprinkel ‘n 20cm vierkantige pan loggies met maizena
Sny Bar One in stukke op
Breek blok sjokolade in blokkies
Gooi die kondensmelk in ‘n medium kastrol, en oor lae hitte voeg die Cadbury’s melk sjokolade – wat opgebreek is in blokkies by
Bring kondensmelk en sjokolade mengsel stadig tot kookpunt en roer gereeld totdat die sjokolade gesmelt is
Verwyder die kastrol van die plaat en voeg die gekapte Bar One stukke by en roer vinnig deur.
Gooi die fudge in die voorbereide pan en plaas in die yskas vir ‘n minimum van 6 uur (verkieslik oornag) sny dan in blokkies