Recipe Type: Souttert
Japtrap Souttert
Bestanddele 250g spek 250g blokkies ham 640 g weense worsies 500g gerasperde kaas 2 eetlepels gekapte pietersielie 6 eetlepels meelblom 6 teelepels mostert sout en peper na gelang 2 koppies melk 2 eiers Metode Snipper kouevleis, spek en worsies. Voeg kaas en pietersielie by. Meng meel en mostert en gooi ...
Read moreHAM EN APPELSOUFFLÉ
Bestanddele: 50ml koekmeelblom 150ml melk 30ml botter 250ml cheddarkaas, gerasper 1 medium kookappel 1 middelslag ui, fyngekap 60g gerookte ham, fyngekap 2 groot eiers, geskei 3ml sout varsgemaalde swartpeper So gemaak: Smelt botter in swaarboomkastrol, voeg koekmeelblom by en meng deeglik. Voeg melk geleidelik by, roer aanhoudend en laat ...
Read moreLow Carb Souttert
6 eiers 2 pakkies spek 3 k cheddar kaas 1/2 k room 1/2 k water Sit oond op 180 grade Snipper spek en braai tot gaar in pan en laat afkoel. Meng al die bestandele saam in mengbak. Smeer oondbestande bak. Gooi mengsel in oondbak en bak vir ongeveer 45min ...
Read moreKORSLOSE TUNA-QUICHE
45 ml margarien / botter 30 ml koekmeelblom 250g cheddar, gerasper 2 blikkies tuna, gedreineer 6 groot eiers 250 ml suurroom halwe ui baie fyn gekap 30 ml vars pietersielie, gekap (opsioneel) 5 ml droë mosterdpoeier sout en rooipeper na smaak Metode Voorverhit die oond tot 180 grade C. Smeer ...
Read moreSampioen tert
Hierdie tert is heerlik saam met braaivleis Kors ½ koppie gerasperde kaas ½ koppie meel ½ koppie Sagte botter Meng alles liggies en druk uit in ñ 30×20 cm oondpan en hou eenkant. Vulsel 3 Pakkies sampioene opgekerf 1 koppie room 3 eiers, geklits 250g gerasperde cheddar kaas Verhit oond ...
Read moreTUNATERT
KORS BESTANDDELE 125 gr margarine in blokkies 65 ml kookwater 250 ml bruismeel METODE Gooi kookwater oor margarine en roer tot sag. Voeg meel by en meng tot sagte deeg. Voer ‘n gesmeerde tertbord met deeg uit. VULSEL BESTANDDELE 1 blik tuna – gevlok 4 ml pietersielie 3 groen snoep ...
Read moreAartappel soufflé
1 pakkie smash neutmuskaat 1 eier, geskei parmesaan kaas Maak die smash volgens die aanwysing op die pakkie. Geur met peper en neutmuskaat. Voeg die eiergeel by die smash en meng goed. Klits die eierwit styf en voeg ‘n knippie sout by. Vou die eierwit en die parmesaan kaas by ...
Read moreVinnige Pizza
Hamburger rolletjies Mozzarella kaas pesto kersie tamaties basieliekruid paprika “paste” zucchini salami sout en peper Stel jou oond op volrooster. Sny die rolletjies in die helfte en rooster dit. Smeer 5 ml pesto op die een helfte en 5 ml paprika op die ander helfte. Sny die mozzarella in skywe ...
Read more