Loader

Recipe Type: Soetgoed

SjokoladeTruffels

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

450 g donker sjokolade 75 g botter 30 ml room 30 ml likeur van jou keuse 5 eiergele ekstra donker sjokolade om in te doop klapper en fyn gerasperde wit sjokolade om in te rol agterna Smelt die botter en 450 g donker sjokolade saam. Klop die room, likeur en ...

Read more

Brandewyn Bomme

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele 100 ml Goue Stroop 200 g Sjokolade 200 g Pekan neute 150 ml Brandewyn 2 Pakkies Tennis Beskuitjies Versiersuiker Metode Maak Tennis beskuitjies fyn. Breek die pekan neute. Breek sjokolade in n diep bak en voeg stroop by. Mikrogolf teen 50% krag tot gesmelt. Roer mengsel goed. Voeg ...

Read more

Dadel & Rice Crispies Balle

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

1 lb (500gr) Dadels 2 kop Suiker 6 kop Rice Crispies 2 eetlepels gesmelte Botter 4 Eiers geklits Klapper Laat dadels, suiker en botter saam kook vir 10 minute. Roer goed geklitste eiers by. Kook weer. Voer rice crispies by. Rol balletjies en rol dan in die klapper.

Read more

Klapperys – Ongekook

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

4 x 250 ml Versiersuiker 4 x 250 ml Klapper 1 Blik Kondensmelk 2.5 ml Kremetart knypie Sout 5 ml Vanielje geursel Kleursel ** Meng alles goed saam. ** As jy twee kleure wil maak, deel die klapperys in twee dele en gooi net ‘n druppel of so kleursel by ...

Read more