Recipe Type: Koeke en Terte
Kaaslose kaaskoek (Mikrogolf)
Kors: ½ pak tennisbeskuitjies 60 g botter of margarien Breek die beskuitjies en smelt die botter vir 1 minuut in die mikrogolf en meng met beskuitjies om kors te vorm. Sit in die gesmeerde tertbord en plaas in yskas sodat dit kan koel raak. Vulsel: 3 eiers 1 blik kondensmelk ...
Read moreSuurlemoentert met room
Vulsel: 1 blik kondensmelk 1 eier geel 175ml suurlemoensap Vars room Kors: Enige lekker tert kors of die gewone fyn koekies met botter Metode: Sit oond aan op 180’C om warm te word Druk kors in bak vas Meng vulsel bestanddele saam Giet die vulsel in die kors Sit oond ...
Read morePynappel Yskastert
Die lekkerste bederf ! 1 Blikkie ingedampte melk BAIE koud (Ideal Melk) verkoel in yskas vir dag. 2 pakkies jellie (Pynappel of suurlemoen geur). 1 Groterige blik fyn pynappel. 2 Pakkies Tennis beskuitjies. *grinnadella pulp (opsioneel) METODE: 1. Maak die twee pakkies jellie aan met 1 koppie kookwater. Sit in ...
Read moreIdeal Melk Sjokolade-koek
Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte Bestanddele Sous ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker ...
Read morePampoen-en-haselneut-kaaskoek
Pampoen-en-haselneut-kaaskoek met suurroom-bolaag ….. werklik besonders. Kors 1 pakkie gemmerkoekies, fyn gekrummel 125 ml gesmelte botter 30 ml gouestroop Vulsel 500 g roomkaas 125 ml koekmeel, gesif 500 g pampoenpuree 5 eiers 180 ml bruinsuiker 125 ml haselneutlikeur (Frangelico) 5 ml kaneel 2 ml fyn gemmer 1 ml neutmuskaat 1 ...
Read moreMelktert (2 x 20cm)
Bestanddele 1. 1 Blik kondensmelk 2. 50ml Mielieblom (Mesina) 3. 50ml Vlapoeier 4. 1 Eier 5. 1 Liter melk 6. 10ml Vanilla geursel 7. 20ml Kaneel Metode 1. Gooi die kondensmelk saam met drie (3) kondensmelk blikkies vol melk saam in ‘n pot. 2. Verhit totdat die kondensmelk opgelos het. ...
Read more