Recipe Type: Klein Koekies
Ouma se Jamtertjies
125 ml koekmeel 375 ml gesifte versiersuiker 250 ml gemaalde amandels 4 eierwitte, teen kamertemperatuur 180 g botter, gesmelt 5 ml vanieljegeursel 15 ml appelkooskonfyt 15 ml aarbeikonfyt 15 ml ryp vyekonfyt 15 ml bessiekonfyt Voorverhit die oond tot 180 C. Meng die meel, suiker en gemaalde amandels in ...
Read moreLepelsteeltjies
250g Botter 500ml Koekmeelblom 2.5ml Sout 2.5ml Bakpoeier 650ml Gerasperde Cheddarkaas Appelkooskonfyt Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by. Meng goed. Voeg kaas by en meng tot ‘n deeg. Rol deeg in balletjies en plaas op ‘n gesmeerde bakplaat. Druk ‘n gaatjies met ‘n houtlepel in die ...
Read moreKoffiesoentjies
Bestabdele: 250 g sagte botter 185 ml versiersuiker, gesif 10 ml koffiepoeier 15 ml kookwater 500 ml koekmeel, gesif Vulsel: 50 g (½ slab) donkersjokolade, gesmelt Metode: Stel oond op 180 °C. 1. Room botter en versiersuiker tot liggeel. 2. Roer koffiepoeier en kookwater saam en giet by bottermengsel. Klits ...
Read moreOntbyt Koekies
1 k hawermout 1 k suiker 1 k meel 1/2 k botter 1 k klapper 1 eier 1 k ontbytgraanvlokkies 1 t vanielje geursel 2 e okkerneute 1 e grondboontjiebotter 1 t bakpoeier 1 t koeksoda knypie sout Metode 1. Rol ‘n koekroller liggies oor ontbytgraan om hulle effens ...
Read moreMini Melktertjies
stukkie pypkaneel 500ml warm melk 75ml suiker knippie sout 75ml meelblom 125ml botter eier geklits broskorsterddoppies Voeg die pypkaneel by die melk en verhit tot kookpunt. Haal die geurmiddel uit. Meng die suiker, sout en meelblom, voeg `n bietjie warm melk stadig by en meng goed. Gooi terug in ...
Read moreYstervarkies
Benodighede 500 ml strooisuiker 4 groot eiers 250 ml olie 5 ml vanilla-geursel 750 ml meel, gesif 15 ml bakpoeier 250 ml melk klapper Metode Klop die strooisuiker en eiers in menger tot dit lig en donsig Voeg die olie en vanilla-geursel by. Voeg die gesifte meel en bakpoeier alternatiewelik ...
Read moreSkurwejantjies
(Lewer +- 70 koekies) 250 ml botter of margarien 50 ml heuning of gouestroop 10 ml koeksoda 500 ml suiker 500 ml ongesifte koekmeelblom 750 ml hawermout 500 ml klapper 250 ml gekapte neute 250 ml semels 2 eiers geklits Metode Stel oond op 160 grade C Smeer n ...
Read more