Recipe Type: Bottel en Bêre
Piekel uitjies
Jy het nodig: *skoon gestoomde flesse, wat goed kan seel 3 el growwe sout * 2 kop water* 45 ml suiker 1 liter water 750ml bruin asyn 10 ml pepperkorrels 1.5kg klein uitjies kookwater 2 rooi brand rissies, 2 groen brand rissies 2 lourierblare Los growwe sout in 2kop water ...
Read moreBeet Blatjang
-bottel en bêre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel: 3 teelepels kerrie 1 teelepel sout Kook vir sowat 10 ...
Read moreKerriekool – bottel en bêre
bottel en bêre 1 kopkool, in growwe repies gekao 1 ui, in ringe gesny 3 wortels, grof gerasper 100 ml appelkooskonfyt 65g tamatiepuree 2 ell suiker 1 tl breyani- mengsel 1 tl borrie 1 tl masala 3 tl matige kerriepoeier 2 lourierblare 1 kaneelstokkies 1 el suurlemoenkwas 500ml water Plaas ...
Read moreOudtydse Kerrie Boontjies
Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Borrie 2 e (hoogvol) maizena So gemaak: Kook asyn, water en suiker saam. ...
Read moreRissieblatjang
Hy byt lekker…!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 1 pepperdew – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...
Read moreKondensmelk Mosterd
Tuisgemaakte Kondensmelk Mosterd 1 blikkie kondensmelk, 125ml bruin asyn, 2-3 teelepels gelykvol mosterd poeier * meng goed en laat staan oornag lekker op n stukkie vark of koue lamsboud , beestong , kouevleis *Bul van der Merwe via Facebook Boerekos Kook Met Nostalgie
Read moreUiesnippers
Ek het ‘n ‘koelkas-uiesnippers’. resep wat ons baie geniet. 5 uie gesnipper, kookwater, 500ml bruinasyn, 500ml witsuiker, 125ml worcester sous, 125ml tamatiesous, 15ml sout, 12ml borrie, 12ml mostertpoeier, 5ml swartpeper. Skil en sny die uie en plaas in ‘n nie-metaalbak. Giet genoeg kookwater oor om die uie heeltemal te bedek ...
Read moreTuisgemaakte gouestroop
Ouma Lien se Gouestroop 6 kop witsuiker 3 kop koue water 3 teelepels kremetart In ‘n lekker groot kastrol, gooi helfte van die water in, meng suiker, kremetart by. Op die laagste stelling op die stoof, roer aanhoudend tot opgelos. Bring hitte op hoog, hou aan kook en roer vir ...
Read morePreserveerde Sampioene
Bottel Sampioene So…….. Jy het nodig: 1½ kg Sampioene ½ Liter Asyn ¼ Liter Water 1 e Sout 1 e Suiker 1 t Peperkorrels of ‘n paar kruienaeltjies So gemaak: Was die sampioene baie skoon en sny in kleiner stukkies. Kook 5 minute lank in soutwater en dreineer. Kook asyn, ...
Read moreTuisgemaakte Suurdeeg
So gemaak: Om nuwe plantjie te maak Gebruik ‘n vrugtefles en plaas so min of meer ½ koppie rosyne (met pitte) daarin. Maak fles so ¾ met sterk lou water vol en sit half eetlepel sout, 2 eetlepels suiker en 1 eetlepel koek meel by. Meng goed en laat staan ...
Read more