Loader

Recipe Type: Bottel en Bêre

Lemoenrolletjieskonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

500g lemoenskille, gewas 500g suiker 3 k water sap van 1 suurlemoen Rasper die lemoene liggies om die olieselletjies te breek. Skil dan af deur eers die boonste sirkel en dan die onderste sirkel af te sny. Sny die lemoenskil in 4 lang repe aan die kante, net-net deur die ...

Read more

Ow-Ow Brand Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Ow-Ow Brand Sous ~ waarlik heerlik. : deur: meisie 15 chillies 1 groot ryp mango 1 koppie aangemaakte mosterd 1 koppie bruin suiker 2 koppies bruin asyn 1 groot lepel elk van: Kerriepoeier, komynpoeier, chilliepoeier, gemmerpoeier, fyn neutmuskaat, seldery saad, allspice en kaneelpoeier sout en peper na smaak 1 kg ...

Read more

Warm mango blatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

1,5kg groen mango’s, geskil, gehalveer,ontpit 70ml sout 2 liter water 500g suiker 600ml asyn 125 g dadels, ontpit en gekap ‘n stuk vars gemmer, geskil en fyngekap 6 knoffelhuisies, gekneus 10 ml rissiepoeier 1 kaneelstokkie 125 g pitlose rosyne Kap die mango’s in klein stukkies, plaas in ‘n mengbak. Sprinkel ...

Read more

Waatlemoenkonfyt

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt…. Verwyder die groen skil en sagte binneste van ‘n maketaan waatlemoen. Sny die wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met ‘n vurk en weeg die stukke. Plaas die waatlemoen oornag in ‘n kalkoplossing gemaak van 12,5 ...

Read more

Tamatie en brandrissie blatjang

forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Blatjang , tuisgemaak die beste bestanddele 500g pers uie, fyn gesny 1 kg vars tamaties, ontvel en in helfte gekap 8 knoffeltoontjies, fgekneus en fyn gesny handvol vars rooi en groen brandrissie’s, grof gekap ‘n duim-grootte stuk vars gemmer, geskil en gekap handvol pitlose rosyntjies 250g bruinsuiker 150ml goeie gehalte ...

Read more

Sandwich Spread

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Tuisgemaak ~ “Sandwich Spread” 1 bakkie roomkaas 1 el. suurlemoensap 3/4 kop gerasperde wortels 1/4 kop seldery fyn gekap 1/4 kop engelse komkommer fyn gekap 1/4 kop piekel komkommer fyn gekap 1/4 kop soet groenrissies fyn gekap 1/4 kop soet rooirissie fyn gekap 1/4 kop ui -baie fyn gekap gekap ...

Read more

Ingelegde avo’s

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Ingelegde avo’s , rek jou avo’s se lewe so 175ml olyfolie, 18 teelepels suurlemoensap 175ml appelasyn of witasyn, 30ml garlic en herb spice, peper korrels na keuse. 1.Sny avo blokke en bedruip met suurlemoensap 2.Mikrogolf op hoog vir een minuut 3.Skud res van bestanddele goed pak avos in bottels en ...

Read more

Rissieblatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hy byt lekker…!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 10 pepperdews – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...

Read more

Tuisgemaakte kits cuppachino poeier

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

125ml Cremora lite verromer 60ml Nespray melkpoeier/Elite 80ml Nescafé kitskoffie 60ml strooisuiker Meng baie goed tot ‘n FYN poeier .. *gooi poeier in koffiebeker , maak aan met warm kookwater, of nog romeriger…..opgekookte skuim melk !! … en versoet na smaak.. *1 opgehoopte teelepel vir klein koffiebeker en 2 vir ...

Read more

Kerrievis

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Kerriesous vir ingelegde vis: 2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny ½ koppie kookolie 6 groot uie – in dik ringe gesny 4 knoffelhuisies – gekneus 500 ml bruin druiweasyn 250 ml wit wynasyn 3 el kerriepoeier 10 ml borrie 1 tl sout 5 ster anys sade 60 ...

Read more