Loader

Recipe Type: Beskuit

Soetmelkbeskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

  2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg die suiker en sout ...

Read more

Volkoring en neute beskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

  280 g (2 x 250 ml) witbroodmeel 200 g (250 ml) suiker 5 ml sout 10 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 5 ml kremetart 1 kg (4 x 250 ml) volkoringmeel 250 g botter, gesmelt 250 ml rosyne 125 ml pekanneute, gekap 500 ml karringmelk 2 eiers, geklits 200 ...

Read more

Mosbolletjiebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ...

Read more

Kondensmelkbeskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 kg bruismeel 125 ml suiker 500 ml semels 250 ml volkoringmeelblom 150 ml sesamsaad 150 ml sonneblomsaad 15 ml bakpoeier 5 ml sout 2 eiers, geklits 500 ml karringmelk blikkie kondensmelk 450 ml botter gesmelt Voorverhit oond tot 180 grade celcius. Plaas droe bestanddele in n mengbak en meng ...

Read more

Outydse Mosbolletjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Regte, egte outydse resep – maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë gis 5 kg Witbroodmeelblom 500 g Botter of Margarien of 250 g ...

Read more

Vinnige soldaatbeskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

4x 500g bruismeel 20 ml sout 20 ml bakpoeier 500 ml suiker 4 eiers 30 ml anys 2x 250g botter gesmelt 4- 5 k karringmelk Sif droë bestanddele saam. Voeg suiker en eiers by. Meng met karringmelk en gesmelte botter en anys. Knie vinnig. Deeg moet slap wees. Sit deeg ...

Read more

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

VETVRYE ALL-BRAN BESKUIT 250 g All-bran + 100 g klapper 1 kg bruismeel 400 g suiker 2 t bakpoeier 1 t sout 1 k sonneblomsade/pekanneute 500 ml appelsap t asyn t koeksoda k afgeroomde melk 3 eiers Meng t asyn, t koeksoda en K afgeroomde melk (eie karringmelk!). Laat staan ...

Read more