Loader

Recipes from Ingredient: tamatiesous

Pienksous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Daar is dosyne resepte op die internet vir “Spur” se pienk sous, maar die eenvoudige een is ‘n wenner. Probeer gerus, dit sal werklik nooit weer nodig om enige ander resep te probeer nie. 500g Cross & Blackwell Mayonnaise 1 x 385g blik Clover Kondensmelk 1 x 330ml Fanta Orange ...

Read more

Ham en Kaas Wawiele

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter   Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met ...

Read more

Macaroni-la-Vienna

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Die is sommer ‘n lekker bymekaargooi en bak dis.. Lekker smaakvolle randrekker – genoeg vir 4 . 250 g goeie gehalte gerookte viennas – happie grootte opgesny 2 kop cheddar kaas, gerasper 1 kop mozzarella, gerasper 1 ui, gesnipper 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 tamattie – opekap 5 el botter 100 ...

Read more

Flippen Lekker Bullybeef Kerrie Jaffles

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Ou gunsteling en ‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang *minstens 14 sny brood Verhit bietjie olie ...

Read more

Frikkadel – Skorsies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maalvleis 1 ui, fyn opgekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 tl kerriepoeier 1 tl tiemie ...

Read more

Hamburger Potato Bake

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie ...

Read more