Recipes from Ingredient: Prego sous
Snoek Koningskos oor die kole
Die beste manier om snoek gaar te maak is oopgevlek en oor warm kole – Chef Don Jy het nodig: 1 kg Braai Snoek – half ontdooi, moet nie die vel van die snoek verwyder nie 100 ml olyf olie Sous om te bedruip: 200 ml fyn appelkooskonfyt 150 ml ...
Read moreKlewerige Prego Hoender
Vinger aflek lekkerte, taai klewerige hoender met so effe van ‘n byt 1 Plaas Hoender – opgesny 200 ml Prego Sous 6 el Appelkooskonfyt Sout en Peper na smaak Kookolie Foelie Voorverhit oond 180 C Spoel hoender goed af onder koue lopende water Plaas hoenderstukke in ‘n oondpan, bedruip met ...
Read moreVerrassings Vis Pakkies
Hierdie is trooskos vir die siel, ek eet die gereg sommer met ‘n eetlepel in een hand en broodjie in ander hand sodat ek al daai heerlike sousies kan opdep met brood . Genoeg vir 3 pakkies, pas aan vir meer vispakkies 3 groot Hake fillette – gevries 1 groot ...
Read morePrego Hoender Kebabs
Vinger aflek lekkerte . 1 kg ontbeende hoenderborsies – met die velletjie aan – in blokkies gesny (so 4cm by 4 cm groot) Marinade: 300 ml Prego sous 10 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 el appelkooskonfyt 1 el bruinsuiker . Meng al die bestanddele vir die marinade en ...
Read morePrego steak rolletjies
Naweek kos !! Vinger aflek lekker een ,sommer tjop tjop aanmekaar…. 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 300 ml Prego sous 30ml olie 3 el botter ** 4 Broodrolletjies van jou keuse So gemaak:: Marineer die vleis repies in sous vir minstens 1 uur Skroei die steaks in ’n baie warm pan met ...
Read more