Loader

Recipes from Ingredient: lemoensap

Kersfees Doekpoeding

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 1 koppie suiker1 koppie botter3 eiers2 eetlepels appelkooskonfyt4 koppies meelblom1 teelepels elk naeltjies (fyn), kaneel, gemmer ensout3 teelepels koeksoda1 koppie elk sultanas, korente, versuikerde skil, pitlose rosyne en melkkoppie warm water, afgekoel2 eetlepels brandewyn So gemaak: Sif meelblom,nealtjies, gemmer, kaneel en sout saam.Klop suiker en botter tot roomVoeg dan ...

Read more

Wortelslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Moenie die slaai te lank voor die tyd maak nie, die gerasperde wortel moet nog lekker krakerig wees as jy die slaai voorsit .5 groot vars Wortels 1 groot ryp Pynappel geskil, kern uitgeaal en in happie grootte blokkies opgesny Lemoensap (vars uitgedruk of gekoop) 1 tl suiker . Metode ...

Read more